Archive for the ‘Vakansie’ Category

Soek vakansie huis in Hartenbos langs karavaanpark by ou “asbeshuise” by hoofstrand
vanaf 26 Desember 2010 tot 8 Januarie 2011 vir 4 kinders en 4 volwassenes.

Muti This

This post was submitted by cheryl.

Selfsorg akkomodasie langs Roodeplaat Reservaat – Pretoria. Slaap 2-3, ruim, snoekkertafel, Dek om op te sit en na diere te kyk. Christel
072 414 9153

Muti This

This post was submitted by Christel.

Vakansie geleentheid om oor te neem vir die week vanaf 18 – 25 Junie 2010. Het bespreek maar kan nie mee gaan nie. 8 slaapplek selfsorg eenheid in River Wild lodge. Skakel my vir al die detail. Sel 082 661 8731

Muti This

This post was submitted by Karin.

www.boeremuseum.co.za

Mpumalanga – Perderkop, Volksrust Standerton Omgewing

15 & 16 Desember 2010
15 Desember. Arriveer. Uitspan en braai.
Dagstappe na die Sandspruit en kranse in die omliggende omgewing.
Kampvuur en potbrood. Kinders kry stokbrood.
Kampgeriewe en oorslaap beskikbaar.

16 Desember Geloftefeesdag te Boeremuseum.

Diens: 10:00
Ete: Bring eie piekniek mandjie met eetgerei. Braaivleis vure sal beskikbaar wees.
Peuters: Aktiwiteite die middag by die museum. Organiseerder sal dit koordineer.
Kinders: 14:00 Spansport en speletjies op die grasperk. Sport organiseerder koordineer dit.
(bv. Kroket bal, sjokelade eet kompetisie, sak resies, rugby, krieket, skattejag en vele meer.

Ouer kinders en volwassenes: 14:00 Bergfiets rit na die kranse.
Almal moet fietsry hoede dra asb. Geen hoed geen rit!!
Die wat nie wil ry nie kan saam stap, stapskoene en hoede asook sonblok asb!!

Aktiwiteite sluit af om 17:00.
Bespreek: Hendrik Nolte 082 4963633

Die program word vir ander byeenkomste ook aangebied op aanvraag. Bespreek asb en dan reel ons wat julle ookal versoek. Ons doen familie na-weke, span-na-weke en groepe.

Muti This

Ek is op soek na ‘n vakansiehuis vir Desember 2010? Slaapplek vir ongeveer 4 volwassenes, 2 kinders. Area – weet nie!! Laat my lei deur jou aanbod – ek wil net ‘n bietjie wegkom hierdie jaar.

Muti This

This post was submitted by Marette Claassen.

Hartenbos:- Villab
Magersfontein en Alikreukel

Magersfontein is slegs ongeveer 200m vanaf die strand, en binne stap afstand (ongeveer 300m) vanaf die warm swembad, waterwurm, pretpark, winkels, stalletjies, hoofstrand & restourant.

Villa Magersfontein bied aan:
• 2 x 2-Slaapkamer selfsorg woonstelle met balkon en Weber braai (Uitsig op Mosselbaai hawe id verte) met apparte sitkamer en ‘n eetkamer asook ‘n apparte kombuis en met 2 vol badkamers asook ‘n toesluit motorhuis (slaap 6);
• 2 x 2-Slaapkamer selfsorg woonstelle met apparte sit-eetkamer en ‘n kombuis en met 2 vol badkamers asook ‘n toesluit motorhuis – met ‘n buitebraai (slaap 6);
• 2 x 2-Slaapkamer selfsorg woonstelle met ‘n gekombineerde kitchenette/ sitkamer (slaap 4) – met ‘n binnebraai;
• 2 x 2-Slaapkamer selfsorg woonstelle met ‘n gekombineerde kitchenette/ sitkamer (slaap 6) – met ‘n buitebraai;
• Toesluit motorhuise vir die groter eenhede
• Voldoende parkering op erf vir res.

BESKRYWING VAN DIE MAGERSFONTEIN EENHEDE

Magersfontein is ‘n duet ontwikkeling waar die twee eenhede ‘n spieëlbeeld van mekaar is. Hierdie ontwikkeling is gedurende Desember 2007 voltooi. Dit is ‘n netjiese en moderne ontwikkeling wat bestaan uit 4 grondeenhede wat elk ‘n onafhanklike ingang het. Elke duet het ook twee boonste eenhede met ‘n gemeenskaplike ingang maar elk met sy eie privaat toegang. Die ontwikkeling staan bekend as Villa Bouillon of sommer net as Villa B of die Villa. Die Villa is ongeveer 150 meter vanaf die see en sowat 300 meter vanaf die pretpark, warmswembad, restourant, Walvissaal en al die Desember en April stalletjies.

NOTA:- Aangesien uself u eie linne bring, (kyk hieronder), moet u asseblief self seker maak van die grootte van die beddens. Kyk elders op die blad waar die groottes van die beddens verstrek word. Neem ook kennis van die koste van DSTV aangesien die eenhede slegs met die standaard SAUK kanale toegerus is. Kyk nota by Tariewe.

• OESTER OF KATVIS Grondvloer eenhede. ‘n Volledig toegeruste 2 slaapkamer eenheid met ‘n toesluit motorhuis en met apparte kombuis, apparte woonkamer en eetkamer met buite braai. Die Hoofslaapkamers (en suite) met 1 dubbelbed en die ander slaapkamer met 2 enkel stapelbeddens. Daar is 2 badkamers – 1 ensuite tot die hoofslaapkamer (beide met stort, bad, hwb en toilet), kleur TV met ‘n skottel (net die gewone kanale tensy anders gereël), ‘n 2 plaat stofie sonder oond, mikrogolf, ys – vrieskas, eetgerei en BASIESE beddegoed. (KYK NOTA BY TARIEWE).

SEEKAT EN GARNAAL Grondvloer eenhede. ‘n Volledig toegeruste eenheid met ‘n Kitchenette en woonkamer gekombineer met buite braai en 2 Slaapkamers. Een met ‘n dubbelbed en die ander met 2 enkel stapelbeddens, 1 badkamer (met stort, hwb en toilet), kleur TV met ‘n skottel (net die gewone kanale tensy anders gereël), ‘n 2 plaat stofie sonder oond, mikrogolf, ys – vrieskas, eetgerei en .BASIESE beddegoed. (KYK NOTA BY TARIEWE).

ALBATROS OF VISAREND Eerstevloer eenhede. ‘n Volledig toegeruste 2 slaapkamer eenheid met ‘n toesluit motorhuis en met apparte kombuis, apparte woonkamer en apparte eetkamer met ‘n Weber braai buite op ‘n groot oop balkon wat uitkyk oor die see in die verte. Die Hoofslaapkamer (en suite) het 1 dubbelbed en die ander slaapkamer 2 enkelbeddens. Dan is daar in ‘n private hoekie van die eetkamer een stapelbed waar twee kinders kan slaap. Daar is 2 badkamers – 1 ensuite tot die hoofslaapkamer (beide met stort, bad, hwb en toilet), kleur TV met ‘n skottel (net die gewone kanale tensy anders gereël), ‘n 4 plaat stoof sonder oond, mikrogolf, ys – vrieskas, eetgerei en BASIESE beddegoed. (KYK NOTA BY TARIEWE) .

SEEGANS OF SEEMEEU Eerstevloer eenhede. ‘n Volledig toegeruste eenheid met ‘n kitchenette en woonkamer gekombineer met binne braai en ‘n klein buitestoep. Die eenheid het 2 Slaapkamers – Een met ‘n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens (slaap net 4 persone), 1 badkamer (met stort, hwb en toilet), kleur TV met ‘n skottel (net die gewone kanale tensy anders gereël), ‘n 2 plaat stofie sonder oond, mikrogolf, ys – vrieskas, eetgerei en BASIESE beddegoed. (KYK NOTA BY TARIEWE) .
• BESKRYWING VAN DIE ALIKREUKEL EENHEID.

Alikreukel is ‘n eenheid in die C-blok van die bekende en gewilde ALIKREUKEL woonstel kompleks wat nou in warm aardse kleure geverf is. Die eenheid kyk uit oor die see en George berge in die verte en is ongeveer 100 meter vanaf die see en sowat 50 meter vanaf die waterwurm, pretpark, warmswembad, restourant, Walvissaal en al die Desember stalletjies.

• Dit is ‘n volledig toegeruste eenheid met kombuis cum sit – eetkamer met balkon, 2 Slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 enkel stapelbeddens ( hul is ongeveer 100mm korter as die standaard) ideaal vir kinders , 1 badkamer (met handstort in die bad, bad, hwb en toilet), kleur TV met DSTV (net die gewone kanale), ‘n 4 plaat stoof sonder oond, mikrogolf, ys – vrieskas, n droograk, eetgerei en BASIESE beddegoed. (KYK NOTA BY TARIEWE) asook buite braai-areas by die swembad en ‘n skadunet parkeerplek vir 1 motor asook parkering vir 1 sleepwaentjie.

Muti This

This post was submitted by Ernst van Biljon.

Kom kuier saam jou seun. Selfsorg. Bring jou slaapsak saam.

Vuurmaak hout is baie vir vleisbraai, skyfskiet, stap,  fietsry, visvang.

Kontak Hendrik en Anne: 082 4963633

Muti This

Toti Cabanas,6 slaap,ten volle toegerus, DSTV,seeuitsig,200meter vanaf Toti hoofstrand,vanaf 20/06/09 – 27/06/09, R300 p/d.Kontak Johan by 0844133844.

Muti This

This post was submitted by Johan.

Longbeach Mtwalumi naby Hibberdeen, 2 slaapkamers moet self beddegoed saamneem (slaap 6), 3 Km vanaf see, goie sekuriteit , braai-area naby strande en visvang, volledig toegeruste kombuis, netjies, rustig Skakel Liza 072 5931698 vir meer info en foto’s – R250.00 per dag buite skool vakansies.

Muti This

This post was submitted by Andre.

EK WIL GRAAG DIE GASTEHUIS ADVERTEER.

Muti This

Soek op die web