Archive for the ‘Werksgeleenthede’ Category

Dieet van die Wes-Duitse Instistuut vir Nutrisie

Verloor tot en met 9kg in 2 weke
Verander jou metabolisme
Detoksifiseer jou liggaam
R114
Wees lekker slank vir daai “date”,troue of belangrike onderhoud
Om te bestel kontak: privateworkfromhome
NB:Betaal slegs nadat u die dieetplan ontvang het.

Muti This

This post was submitted by andre.

Iris het reeds 24 kg verloor die afgelope 6 maande en sy is vol vertroue dat sy die volgende 35 kg ook gaan verloor!

Iris help nou ook ander om gewig te verloor. In die proses leer ons haar om ‘n goeie inkomste te verdien.

Indien jy belangstel om deeltyds tussen R7 000 en R14 000 met ons metode te verdien, kontak my gerus by 082 773 4022 of skype: hansielouw

JY moet bereid wees om te leer en hard te werk!

Muti This

This post was submitted by Hansie Louw.

Ek moes onlangs Witbank toe verhuis nadat die firma vir ek gewerk het te ver van perseel geskuif het.
Het onderving in algemene logistieke , stoor, werkswinkel, die bestel en aankope van swaarvoertuig onderdele. rekenaarvaardig en algemene kantoor ondervinding. Debiteure en krediteure. C-track monitering van voertuie
Gee my asseblief n kans..Geniet die transport enviroment maar is bereid om nuwe vaardighede te leer
Geniet om met my hande te werk , het ondervingding met algemene en elektriese herstelwerk op swaarvoertuie
Kontak asb Andrew 083 874 0111

Muti This

This post was submitted by Andrew.

Goeie dag,
Ek is Patrick. Ek is tans op soek na werk. Het goeie bestuurs agtergrond in retail. Kontak my asb sodat ek my CV kan stuur en vir onderhoude.
Verdere inligting sal telefonies gegee word.

Muti This

This post was submitted by Patrick Bodenstein.

Hi daar

Ek is op soek na transkripsie tikwerk. Kontak my asb as u enige transkripsies het wat gedoen moet word

Muti This

This post was submitted by Wilma.

EK HET 10 JAAR ONDERVINDING IN WAREHOUSE MANAGER.
BLY OP DIE OMBLIKE IN CENTURION IS GETROUD MET EEN KIND SAL TREK AS DIT NODIG IS

Muti This

This post was submitted by DENNIS.

Begin n internet besigheid en geniet jou lewe!
Die besigheids wereld verander baie vinnig in ons moderne tyd en die internet is nou die besigheids hoofweg. Suksesvolle besigheidsmense gebruik almal die internet. Jy kan ook n suksesvolle internet besigheidseienaar wees. Jou besigheid verdien geld terwyl jy vakansie hou of slaap of kuier. Die internet wereld slaap nooit nie en sluit nooit nie. Dit is groot besigheid en jy verdien n baie goeie inkomste. Jy kry ook van die beste besigheids boeke in die wereld gratis. Hierdie besigheid is alreeds as baie suksesvol bewys. Jou sukses is in jou hande!

Muti This

This post was submitted by Charles.

Is jy ‘n op soek na ‘n pos op ‘n plaas, finansieël vry, afgetree, getroud sonder afhanklikes om uit te help as hoofsaaklik toesighouer oor plaas arbeiders met die verbouing van mangos, litchis, koejawels en makadamianeute? met christelike beginsels en sober gewoontes? ‘n liefde vir die natuur en plaaslewe? ons bied vergoeding as ‘n pakket van die volgende: gratis behuising, versorging, salaris, ens.

Muti This

This post was submitted by Iza Otto.

Ek is dringend opsoek na ‘n pos in Supplychain, aankope, pakhuise. Ek is 9 maande gelede afgedank en 265 later steeds onsuksesvol. ASB help!!!

Muti This

This post was submitted by Thinus.

Verlang kontrakwerk of werk vanaf my huis. Ek is administratief sterk, ten volle vertroud met die MS Office pakket (word, excel, powerpoint, outlook), gedissiplineerd. Ook lid van SAVI en bereid om proefleeswerk (Afr) te doen asook vertaling vanaf Engels na Afrikaans.

Muti This

This post was submitted by Ria Loggenberg.

Soek op die web