Archive for the ‘Groen-Natuurvriendelik’ Category
Organiese/permaculture plaas geleentheid: 1 hektaar landbougrond en 2 slaapkamer huis te huur in Klein Karoo. Geleentheid om selfversorgend “off-the-grid” te leef, na aan die natuur: geen eskom, telkom, ens (wel mtn-opvangs vir selfoon en internetverbinding). Skoon lug; ongelooflike natuurskoon. Kerslig, olielampe; kompos toilet; kook met gas en hout Doverstoof; drink vars rivierwater. 12V sonkrag;
Huur kan betaal word deur talente en insette, eerder as met geld –
Iemand wat bereid is om organiese groentetuin aan te lê en vrugteboompies te plant en te versorg. 2-3 ure werk per dag inruil vir akkommodasie in 2 slaapkamer huis. Kort of langtermyn. Op voorwaarde dat alles op ‘n organiese en natuurlike manier gedoen sal word.
This post was submitted by DieDraai.
Ontmoet vir Neil Sleight en jy wonder waar was die man al jou lewe. Veral as jy dink aan die meenthuis kompleks se tuin wat gedoen moet word, kantore of self jou woonhuis.
Neil help graag, van plante weet hy, so ook die besproeiing. So hoekom sukkel met iemand wat jy nie ken nie, hier is vir jou ‘n goeie verwysing!!
Neil Sleight 011 880 2918
e-pos: scapes “by” global punt co punt za
Op die 7de November gaan die Green Market weereens ‘n lekker bymekaarkoms hou waar almal welkom is om die saterdag te kom kyk wat ons aanvang! Die groep ‘Rhythm on Demand’ sorg vir lekker musiek terwyl al ons besoekers kan rond snuffel tussen al die tafels vol eko produkte en nog meer.’n Demonstrasie of twee asook oulike idees leer ons ook hoe om hierdie kersfees meer eko-vriendelike keuses te maak!
Produkte: Organiese, natuurlike, eko-vriendelike, herwinde velprodukte, kuns, kos, klere, tuin en huis produkte en allerhande tweede handse, antieke skatte.
Moet ook nie vergeet om jou skoon, gesorteerde herwinbare rommel te bring om ons blikke propvol te maak nie. Ondersteun herwinning.
Tyd: 9:00-14:00
Plek: Rademeyers in die Moreleta kloof Natuur Reservaat. Helios straat, Pretoria Oos.
Vir meer informasie of as u by ons wil kom aansluit met jul eko produkte of tweede handse items…skakel gerus na 083 562 5249 of epos greenmelilly
This post was submitted by Melissa.
Bring jou familie en vriende en kom geniet ‘n dag gevul met musiek, demonstrasies, groen “tips” en ‘n verskeidenheid ‘groen’ (eko-vriendelike, organiese, natuurlike en herwinde) produkte.
Tyd: 9:00 – 14:00 by Rademeyers, Moreleta Park, Pretoria. Datum – 6 Junie! Elke eerste Saterdag van die maand.
Ons moedig jou ook aan om jou SKOON, DROE en GESORTEERDE herwinbare gemors te kom herwin by ons “recycling station”. Ons vat papier, plastiek, glas, tin, tetrapaks (boksies met die foelie laag in die binnekant) en ook e-waste (Bv. ou en gebreekte CD’s,Ink cartridges, kassette, selfone, rekenaars en enige elektroniese masjiene ens.)
Ons is dringend opsoek na mense wat hul ‘groen’ produkte by die Green Market wil kom adverteer en verkoop. Produkte soos vars organiese groente en vrugte, organiese/free range melk, free range eiers, vleis en enige melk produkte, vars en natuurlike tuisgemaakte produkte, smoothies, Organiese of natuurlike neute, vars brode (gemaak van soveel organiese en natuurlike produkte as moontlik), en allerhande produkte gemaak van herwinde gemors soos klere, skoene, meubels, bybehore ens. Nie net hierdie produkte nie maar eintlik enige herwinde, organiese, natuurlike en eko-vriendelike produkte.
Vir enige inligting oor die Green Market en as jy graag wil aansluit by ons mark, skakel ons gerus by 083 562 5249 of epos met al jou vrae ens op greenmelilly
Sien julle daar!
In Nederlands; ons Afrikaans is ‘n bietjie deurmekaar. Verskoning vir hierdie ongemak (Dankie!).
Als initiatiefnemer van Land Art project in South Africa proberen we zoveel mogelijk lokale gemeenschappen te betrekken in ons werk.
Vandaag was het de beurt aan de Waldorf School uit het naburige McGregor.
In de nieuwe (eind deze maand klaar) ‘Droge Tuin’ van 1500 vierkante meter liggen verscheidene rotsblokken en daarop hebben 11 leerlingen en twee leraren van de school hun dagelijkse ervaringen en dromen anno 2009 gevisualiseerd.
Misschien wordt dit wel de ‘Archeologische Vondst van het Jaar 20010?.
Voor een impressie klik hier.
Hierdie is jou uitnodiging na die volgende Green Market event op die 4de April en ons hoop om almal daar te sien. Die Pretoria Nationale Botaniese tuine is die perfekte plek om jou familie en vriende te bring en saam met ons te leer hoe om ‘n groener lewensstyl te ondersteun. Bring jou skoon herwinbare gemors sommer saam (plastiek, Polystyrene, glas, tin, droe en skoon papier, asook jou elektroniese items soos selfone, ou rekenaars en rekenaar skerms, muise, sleutelborde, printers, haardroers, yskaste, TV’s, CD’s, Ink cartridges ens. …als wat nie wil werk nie en wat jy van ontslae wil raak.
Dit is veilig vir kinders en ‘n lekker plek vir hulle om bietjie in die natuur te wees. Ons het baie interessante groen produkte van organiese en natuurlike kosse en drinkgoed, organiese en natuurlike grimeering en vel produkte, solar produkte, wurm plase, herwinde kuns en speelgoed tot water suiweraars. Ons ondersteun als wat goed is vir ons en ons aardbol. Kom luister na live musiek, fun demonstrasies, groen praatjies ens.
Soek jy meer inligting of wil jy graag kom uitstal en ons kom ondersteun, stuur vir my ‘n epos op greenmelilly. Hoop om gou van jul te hoor.
P.s ons is dringend opsoek na talentvolle kunstenaars en entrepereneurs wat hul kreatiewe herwinde kuns en produkte op die volgende event te verkoop aangesien ons tema reduce.reuse.recycle is! Kom wys wat jy kan doen met ou goed.
This post was submitted by melissa.
Die volgende Green Market event is op die 7de Maart en ons hoop om almal daar te sien. Die Pretoria Botaniese tuine is die perfekte venue om jou familie en vriende te bring en saam met ons te leer hoe om ‘n groener lewensstyl te ondersteun. Bring jou skoon herwinbare gemors (plastiek, Polystyrene, glas, tin, droe en skoon papier, asook jou elektroniese gemors soos selfone, ou rekenaars en rekenaar skerms, muise, sleutelborde, printers, haardroers, yskaste, TV’s ens. …als wat nie wil werk nie en wat jy van ontslae wil raak.
Dit is veilig vir kinders en ‘n lekker plek vir hulle om bietjie in die natuur te wees. Ons het baie interessante groen produkte van organiese en natuurlike kosse en drinkgoed, organiese en natuurlike grimeering en vel produkte, solar produkte, wurm plase. Herwinde kuns en speelgoed tot water suiweraars. Ons ondersteun als wat goed is vir ons en ons aardbol. Kom luister na live musiek, fun demonstrasies ens.
Soek jy meer inligting of wil jy graag kom uitstal en ons kom ondersteun, stuur vir my ‘n epos op greenmelilly. Hoop om gou van jul te hoor.
This post was submitted by Melissa.
Ek bied praatjies aan by tuinbou-klubs, skole, kleuterskole of enige ander plek waar julle my nodig het. Ons gesels oor erdwurms en wurmhouers. Hoe om jou deel by te dra tot die omgewing.
Demonstrasie van wurms houers en hoe dit werk.
Demonstrasie van hoe om ‘n wurmhouer te maak.
Kyk hoe word ‘n wurmhouer tuis gemaak, waar om een aan te koop.
Ons doen ook installasie van groot wurmfabrieke by skole, koshuise, eetplekke, huise, of enige plek waar daar met kos gewerk word.
Ons verkoop wurmhouers, wurms aan boere of wurms verpak vir huishoudelike gebruik.
Aflewering van groot hoeveelhede kan gedoen word teen ‘n baie beter prys!
Prys vir wurms is: R600/kg posgeld uitgesluit.
Vir meer besonderhede oor praatjies en opleiding kontak my gerus:
Mignon 083 254 1335 of e-pos my op:
mignon by vlooi.co.za
Earthworm Buddies – Worm Bin (including instructions and EM liquid)
Dimensions – 770mm High (all 4 trays together)
640mm Long
390mm Wide
Total cost – R800 complete COD (includes EM liquid , 250g worms and
instruction booklet)

Warren
Garden Palette cc.
Tel/Fax: 011 7948017
Cell Warren: 0839472866
Cell Helen: 0837125525
Cell Rosemary: 0828594155
