Archive for the ‘Opvoedkundig in Afrikaans’ Category

HULP MET WISKUNDE, AFRIKAANS,ENGELS, REKENENKUNDE
GRAAD 3 TOT 12
PRIVAAT LESSE
EEN TOT EEN ONDERIG
KEMPTON PARK OMGEWING
072 573 1733 OF 083 591 9548

Muti This

This post was submitted by willie.

As u kleuter 3 tot 6 jaar oud is, kan hy of sy lekker saam met ons kom speel en speel-speel leer.
U kleuter ontvang ontbyt, ‘n versnappering en middagete.
Maandae tot Vrydae 7:30 tot 12:00.
Skakel vir Eldorette op 0824108436 om u kind se plek te verseker.
Ons is in Eldoraigne, Centurion.

Muti This

This post was submitted by Eldorette.

Sukkel jou kind Met….
Skoolwerk
lees
wiskunde
kommunikasie
Aandagafleibaarheid
Hipperaktiwiteit
Emosionele probleme
Swak selfbeeld

Ons kan jou help.
Skakel
wileen wichmann-venter
082 927 9830

Muti This

This post was submitted by wileen wichmann-venter.

Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy/sy kan min of glad nie lees nie?

Ek het ‘n kleuter kitaar kursus saamgestel spesiaal vir die outjies!

Daar is ook ‘n beginners kursus wat geskik is vir groter kinders en volwassenes.

Kontak my gerus indien u meer wil weet!
Ebeth Marais
Tel. 0844089206

Muti This

This post was submitted by EBETH MARAIS.

Kry jou Bevoegheid sertifikate van die SAPS nou maak gebruik van die amnestie tydperk tot 11 April 2010

marius 0824186316
Taurus Binnehuis skietbaan 021 930 5843

Muti This

This post was submitted by marius.

Om jou sê te sê is makliker gesê as geskryf…! Gelukkig is ons hier om jou te help!

Kies uit een van die volgende 4 dienste:

1. Laai die “Skryf-self” e-boek GRATIS af – wat jou stap vir stap verduidelik hoe om self ‘n praatjie te skryf

2. Woon ‘n “Werkswinkel” seminaar by – waar ons jou leer nie net hoe om ‘n praatjie te skryf nie, maar ook om dit voor te dra

3. Koop ‘n Bestaande Praatjie Voorbeeld – wat jy onmiddelik kan gebruik

4. Vra ‘n Nuwe Praatjie Voorbeeld aan – ons skryf vir jou ‘n splinternuwe praatjie gebaseer op ‘n tema van jou keuse

Muti This

This post was submitted by Minnette Smit.

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2,arbeidsterapie, spraakterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kindersiektes,kinderstories, Bybelverhale, geletterdheid, syferkundigheid,lewensvaardighede, vingertaal, speletjies, domino, snap, geletterdheid, syferkundigheid, lewensvaardighede, alfabet, my liggaamsdele, dae van die week, maande in die jaar, seisoene, emosies, Suid Afrika nasionale blom, Suid Afrika nasionale boom, Suid Afrika nasionale dier, Suid Afrika nasionale voël, a e i o u klanke, aa ee y oo uu eu klanke, telkaart, masels, duitse masels, pampoentjies, pienkoog, waterpokkies, ek is spesiaal, my liggaam, sintuie, my familie, my huis, klere, kleure, vorms, water, paasfees, spelling, klanke…

Muti This

This post was submitted by yvette.

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2,arbeidsterapie, spraakterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kindersiektes,kinderstories, Bybelverhale, geletterdheid, syferkundigheid,lewensvaardighede, vingertaal, speletjies, domino, snap, geletterdheid, syferkundigheid, lewensvaardighede, alfabet, my liggaamsdele, dae van die week, maande in die jaar, seisoene, emosies, Suid Afrika nasionale blom, Suid Afrika nasionale boom, Suid Afrika nasionale dier, Suid Afrika nasionale voël, a e i o u klanke, aa ee y oo uu eu klanke, telkaart, masels, duitse masels, pampoentjies, pienkoog, waterpokkies, ek is spesiaal, my liggaam, sintuie, my familie, my huis, klere, kleure, vorms, water, paasfees, spelling, klanke…

Muti This

This post was submitted by Yvette.

Ons splinternuwe reeks “Bybel Buddies” het sopas op CD verskyn! Die reeks bestaan uit 36 Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, en elke storie kom saam met sy eie inkleuraktiwiteit. Teken vandag nog in op “Bybel Buddies” en kry 3 nuwe stories elke maand!
www.AnnaEmm.co.za

Muti This

This post was submitted by Anna Emm.

Annatjie Hanekom, lees- en ontluikende geletterdheidskonsultant en kurrikulum spesialis, skryf die volgende:

“Baie opvoedkundiges en kenners stem saam dat die basis vir geletterdheid voorskools gevestig moet word, want baie, baie vroeg reeds – lank voor skooltoetrede – ontluik die liefde vir stories en boeke spontaan. Basiese kennis, vaardighede, gesindhede en waardes word dan gevestig wat kritiek noodsaaklik is vir onderwysers wat daarop moet voortbou. As die geleentheid verstreke is vir ‘n sekere fase van ontwikkeling, kan ons nie die tyd terugdraai om in te vul wat uitgelaat is nie. Liefde vir lees moet vroeg-vroeg reeds gekweek word – nog voordat die vaardighede daarvoor ontwikkel kan word.”

Wat is Holderstebolder-pretpos?

Die pretpos idee het ontstaan danksy ‘n voorliefde vir die Afrikaanse taal, boeke, stories en natuurlik die ogies wat so skitterblink as daar na dié stories geluister word.

Holderstebolder beoog om kwaliteit Afrikaanse opvoedkundige produkte (wat, in my ervaring as ouer en Afrikaans-onderwyseres, báie moeilik verkrygbaar is) aan ouers, oumas, oupas en onderwysers van 2 tot 7-jariges te verskaf.

Hoe werk dit?

Elke pretpos word tematies saamgestel en word maandeliks elektronies aan jou gestuur en jy kan dit self by die huis uitdruk. Sodoende kan mammas en pappas in die buiteland wat hul kinders Afrikaans wil grootmaak ook maklik toegang tot die produkte verkry (vertel dus vir ALMAL van Holderstebolder of stuur hulle e-posadresse na aspatatte ).

Die pretpos word saamgestel uit, onder andere, verskeie prettige saamdoen-aktiwiteite, inkleurprente, pretidees, flitskaarte, stories, resepte, gediggies en wenke wat jou kind ‘n voorsprong sal gee om al die vaardighede wat hulle moet aanleer voordat hulle skool toe gaan, en meer, te bemeester. Die aktiwiteite kan aangepas word om by jou kind se ouderdom in te skakel. ‘n Kind wat byvoorbeeld nog nie kan lees nie, sal steeds daarby baat om alfabetkaarte in te kleur. Sodoende sal hulle wanneer hulle begin leer lees die letters makliker identifiseer.

Daar word al hoe meer by hoërskoolkinders waargeneem dat die grondslag van hul opvoeding ontbreek. Dit is ons taak as ouers om te sorg dat ons kinders se fondasie reg gelê word. Kwaliteit-tyd saam met jou kind is onontbeerlik. Die Holderstebolder pretpakke sal jou taak aansienlik vergemaklik. Om te sien hoe jou kind speel-speel leer en dinge ontdek is baie spesiaal.

Saam met jou maandelikse pretpak sal jy ook handige wenke en interessanthede wat met jou kind te make het ontvang.

Besoek www.holderstebolder.co.za/aspatatte om voorbeeldpretposse te besigtig.

Hoeveel kos dit?

Opsie 1: Teken in vir 3 maande teen R25 per maand

Opsie 2: Teken in vir 6 maande teen R20 per maand

Die bedrag is vooruitbetaalbaar. Jy betaal dus ‘n eenmalige bedrag van R75 of R120.

Hoe teken ek in?

Stuur ‘n e-pos na aspatatte en alle besonderhede sal aan jou verskaf word.

Lees ook by www.holderstebolder.co.za/aspatatte meer van Bazoo – ‘n Afrikaanse kleutertydskrif wat tweemaandeliks verskyn.

Muti This

This post was submitted by Liesbet.

Soek op die web