Archive for the ‘Avontuur’ Category

www.boeremuseum.co.za

Mpumalanga – Perderkop, Volksrust Standerton Omgewing

15 & 16 Desember 2010
15 Desember. Arriveer. Uitspan en braai.
Dagstappe na die Sandspruit en kranse in die omliggende omgewing.
Kampvuur en potbrood. Kinders kry stokbrood.
Kampgeriewe en oorslaap beskikbaar.

16 Desember Geloftefeesdag te Boeremuseum.

Diens: 10:00
Ete: Bring eie piekniek mandjie met eetgerei. Braaivleis vure sal beskikbaar wees.
Peuters: Aktiwiteite die middag by die museum. Organiseerder sal dit koordineer.
Kinders: 14:00 Spansport en speletjies op die grasperk. Sport organiseerder koordineer dit.
(bv. Kroket bal, sjokelade eet kompetisie, sak resies, rugby, krieket, skattejag en vele meer.

Ouer kinders en volwassenes: 14:00 Bergfiets rit na die kranse.
Almal moet fietsry hoede dra asb. Geen hoed geen rit!!
Die wat nie wil ry nie kan saam stap, stapskoene en hoede asook sonblok asb!!

Aktiwiteite sluit af om 17:00.
Bespreek: Hendrik Nolte 082 4963633

Die program word vir ander byeenkomste ook aangebied op aanvraag. Bespreek asb en dan reel ons wat julle ookal versoek. Ons doen familie na-weke, span-na-weke en groepe.

Muti This

Hi,
Ek wil graag uitvind of hier in die Springs omgewing ‘n klub is vir enduro motorfiets resies?

Muti This

This post was submitted by Vicky.

Jaar program vir ‘vaderlose’ jongmanne na skool.  Gebaseer op Christelike beginsels sal hierdie jaar ‘n jongman verander om sy God-gegewe rol as priester van sy gesin en sy gemeenskap in te neem.
www.siloamcollege.org

Muti This

This post was submitted by Erna Boswell.

Kom kuier saam jou seun. Selfsorg. Bring jou slaapsak saam.

Vuurmaak hout is baie vir vleisbraai, skyfskiet, stap,  fietsry, visvang.

Kontak Hendrik en Anne: 082 4963633

Muti This

In Nederlands; ons Afrikaans is ‘n bietjie deurmekaar. Verskoning vir hierdie ongemak (Dankie!).

Als initiatiefnemer van Land Art project in South Africa proberen we zoveel mogelijk lokale gemeenschappen te betrekken in ons werk.

Vandaag was het de beurt aan de Waldorf School uit het naburige McGregor.

In de nieuwe (eind deze maand klaar) ‘Droge Tuin’ van 1500 vierkante meter liggen verscheidene rotsblokken en daarop hebben  11 leerlingen en twee leraren van de school hun dagelijkse ervaringen en dromen anno 2009 gevisualiseerd.

Misschien wordt dit wel de ‘Archeologische Vondst van het Jaar 20010?.

Voor een impressie klik hier.

Muti This

23 Junie tot 1 Julie, sardientjie tyd, Umzumbe Chalet, naby Hibberdeen, 3 slaapkamers met beddegoed (slaap 6), see-uitsig, motorafdak, sekuriteit, braai-area en balkon, naby strande en visvang, volledig toegeruste kombuis, DSTV (eie smartcard), netjies, rustig tussen bome met klein bokkies en apies.  Skakel Juanita 082 5112770 vir meer info en foto’s – R550.00 per dag.

Muti This

This post was submitted by juanita.

Die deur ...

Kom besoek die Boeremuseum in Mpumalanga.
Versamelings van die Anglo Boere Oorlog, en nog baie meer!!

Skool groepe welkom.
Verblyf beskikbaar.
Ons kan vir jou etes insluit!
Stap in die veld.
Geniet die na-week weg uit die groot stad!
Slegs 270km vanaf Johannesburg.
Perdekop, in die ou Oos-Transvaal.

Kontak vir Hendrik: 082 496 3633
Of per e-pos: nagkar

Hendrik

Muti This

Bekostigbare vakansie is nou in jou bereik:
3 provinsies 4x4

Berghutte, wildskapme, kleiduif skiet, staproetes, 4×4 roetes, bergfietse, visvang, quad-motorfietse en vele meer word gebied. Boskampe en ander akkomodasie is beskikbaar.

Kontak Ronel op 082 785 8002 / 017 735 5286 vir meer inligting, ‘n kaart en pryse.

Muti This

TAURUS BINNEHUIS SKIETBAAN. 3 Boompie straat Parow Oos is oop vir die publiek teen R30.00 per persoon wat die baan gebruik. Wapens en ammunisie beskikbaar op versoek. Ons doen ook vuurwapen lisensie omskakeling teen R350.00

Muti This

This post was submitted by marius.

Isivuba Tours & Fishing Adventures bied aan Suid Afrikaners die unieke geleentheid om saam met ‘n professionele hengelgids te kom hengel in plaasdamme en riviere naby die Mpumalanga Laveld dorpe van Malelane, Hectorspruit, Komatipoort en omgewing.

Oewerhengel en/of boothengel word aangebied en almal is welkom !!!

Muti This

This post was submitted by Denise Carey.

Soek op die web