Archive for the ‘Bak en brou’ Category

Bak en brou vir kinders 3-6 jaar. Ons bak en brou met `n verskil. Dit is nie net gewone bak en brou, die kinders leer baie meer. `n Kind wat by ons kom bak en brou het sal nie weer iewers anders wil bak nie.

Ons leer alles van smaak, kleur, tekstuur,weeg ens

Muti This

This post was submitted by Handjies Klap Koekies Bak.

My ma het ‘n brandewyn yskastert gemaak en ek kry nie die resep tussen haar resepteboeke nie, kan iemand dalk help asb.

Muti This

This post was submitted by Anel.

hardlywigheid

Muti This

This post was submitted by claudia.

hallo daar
ek het die lekkerste fudge gemaak met ‘n koppie melk , kondensmelk ens ens…hoe lang kan ek hierdie fudge in die yskas hou ? en invries ?

dankie

kok Hans

Muti This

This post was submitted by Hans Graichen.

hi, met ‘n virus op my pc het ek al my resepte verloor 15jaar se resepte is weg, die backup cd is ook verlore..

As jul kan sal julle asb vir my enige resepte stuur, van a tot z. Gebak, gestoom, gerooster, koeke, terte, koeldranke ens… enige resep is welkom!!

Baie dankie
resepte101

Muti This

This post was submitted by Resepte.

Ek is opsoek na n resep om piekel uie te maak. Wil graag uie inle

Muti This

This post was submitted by Esme Zietsman.

Ek soek boerbrood resepte, wat van aartappel gis gemaak word.

Chris

Muti This

This post was submitted by Chris.

Alma Horn doen ontwerp en uitleg vir meer as 20 jaar – en is steeds aan die voorpunt van die ‘trends’ van vandag. Sy woon in Kaapstad.

Sy kan jou help met:
Boek uitleg en publikasie
Webbladontwerp
Grafiese ontwerpe en uitleg
Korporatiewe Identiteit
Dokumente in ‘Word’ en ‘Excel’
‘Powerpoint Presentations’
‘Blog’ identiteit ontwerp en opstel
‘Facebook’, ‘Twitter’ en ‘Flickr’ opstel

Besoek gerus haar webblad by http://www.leapingfrog.co.za vir meer inligting of stuur ‘n epos aan almahorn*@*gmail.com (laat die ‘*’s uit the epos adres weg).

Muti This

This post was submitted by Alma Horn.

ek soek resepte vir grinadellas het tonne van dit en wil dit graag bewerk maar nie in koeke en sulke tjol nie.konfyt en ander dekante dinge

Muti This

This post was submitted by Alet Oosthuizen.

Benodig n hobs beskuit resep dringend sowel as n verskaffer van hobs suurdeeg

Muti This

This post was submitted by pierre.

Soek op die web