Archive for the ‘Vir die keel’ Category

Ons hou n mampoer fees 4 Desember 2010 almal baie welkom. Gaskunstenaars en ook akkomodasie beskikbaar. Ons is dringend opsoek na uitstallers!

Muti This

This post was submitted by M & M Mampoer.

Kaluha Pedro – Gerbrecht vd Vyver

3 koppies roomys
1 peppermint crisp sjokolade
1/2 koppie kaluha
1/2 koppie melk
1/2 koppie room

Laat roomys staan tot lekker sag. Klits die roomys en room en melk saam. Voeg die kaluha by. Gooi in glase en strooi die peppermint crisp oor. Sit in vrieskas tot benodig. Lewer ses glase.

Muti This

Gemmerbier

10.3 liter lou water
1 koekie suurdeeg
handvol rosyne
1,8 kg suiker (8 koppies)
1 pakkie kremetart
4 desert lepel fyn gemmer

Meng alles en laat staan tot die rosyne bo is. Suig deur ‘n skoon doek en bottel.

Muti This

Soek op die web