Archive for the ‘Kinders vermis’ Category

Wel ek haat dit om die soort e-posse te kry, maar hoop dat iemand op vlooi dalk die kiekie sal raaksien en ‘n wonderwerk aan die gang kan sit.

Ashley Flores, 13 jarige meisie word al vir 2 weke lank vermis. Indien enige iemand haar ten enige tyd iewers sien, kontak asb. dadelik die polisie op 10111.
Vermis op 13

Muti This

Soek op die web