Archive for April, 2008

Wiskunde CD. Elke les word stap vir stap met klank en animasie verduidelik. Werk teen eie pas. Slegs R220 posgeld en verpakking ingesluit. Sluit 3 CD’s in. Skakel Chanine by 0833018159 of besoek die werbwerf.

Muti This

Die ware Jakob! Opsoek na die spesiale maalklip vir jou tuin? Kom kies uit sowat 100 klippe die een wat jou hart en jou sak sal pas.  Kontak Hendrik op 082 4963633.

Muti This

Rou rieme:  Riem jou stoele self, of laat ek dit vir jou doen. Kwaliteit gewaarborg. Kontak Andre by 012 3300271.

Muti This

Orrel verwerkings van liedere uit ons Liedboek.

  • Boeke 1&2 Algemeen. R75 elk.
  • Boek 3 Lydenstyd en Paasfees R80.
  • Boek 4Pinksterfees R65. 
  • Psalms R100.  
  • Kersliedere 1 R75
  • Kersliedere 2 R55

Kontak Babs babsbrouwer

Muti This

Ek het ‘n boeksoekdiens. Laat weet waarna jy soek en ek kry dit vir jou. rozabooks

Muti This

 - deur Chrisna.  Kakkerlak is ‘n eie inisiatief en ‘n uitvloeisel van twee passies in my lewe, naamlik die versameling van inligting en my liefde vir Afrikaans. Dit handel oor boeke, skrywers, kuns en kultuur. Kontak Chrisna vir meer inligting emas om in te teken en jou kopie te ontvang. Of kyk op jou boekwinkel se rakke vir jou uitgawe!

Muti This

 … deur Erik Steenkamp. ‘n Versameling humoristiese en hartseer stories oor die mense van die Kalahari, 1942-1982. Koste is R50, posgeld is uitgesluit. Kontak Ester by estersteen

Muti This

Goosefarming book coverDie boek bestaan uit 115 bladsye, 27 kleur foto’s, 28 figure en 48 tabelle wat gansboerdery vir jou in detail bespreek. Dit dek boerdery, broei, grootmaak, voeding, damme. Die pluk van ganse vir dons en vere. Die maak van produkte asook inligting van materiaal verskaffers. Alles wat jy nodig het vir die boer, maak en bemarking van dons en vere produkte. R350 posgeld ingesluit. Slegs in Engels beskikbaar. Kontak Mignon 083 254 1335 of mignon

Muti This

en daar sal op gedrink moet word - boek voorbladLagwekkende staaltjies en sketse van mense in die Mpumalanga distrik, Perdekop, Standerton en Volksrust. Lewenslesse wat ons almal raak. Kontak Hendrik Nolte, die koste is R60. Sel nommer: 0824963633 of e-pos nagkar

Muti This

Anglo Boere Oorlog museum is nou in werking. Vir meer besonderhede kontak Hendrik Nolte by 082 4963633. Besoek ons by Boeremuseum of stuur ‘n epos aan nagkar

Muti This

Soek op die web