Archive for September, 2008

Stel jy belang in Gans Boerdery en die maak van jou eie donsprodukte? “Goose Farming” is steeds beskikbaar. Dit bevat inligting oor gansboerdery en die maak van produkte, asook ‘n kontaklys van materiaal verskaffers. Koste:R350 posgeld is ingesluit.

Kontak Mignon 083 254 1335

Muti This

Bourommel verwydering. Noordelike Voorstede Weskaap. Meer as 20 jaar diens. Eerlike en betroubare eienaar wat self in beheer van skoonmaak en vervoer is. Ons onderneem om u bourommel met die minimum ontwrigting en maksimum tevredenheid te verwyder. Skakel Danie Brand by 0829201444 of 0219813365.

Muti This

This post was submitted by Johan.

Is jy n SA Geregistreerde Verpleegster wat graag in New Zealand sal wil werk? Ons plaas geregistreerde verpleegsters gratis by hospitale en gesondheids groepe in NZ en help ook gratis met advies om n werkspermit te bekom vir suksesvolle verpleeg aansoekers. Geen fooie! Stuur jou CV via epos na nurses2nz

Muti This

This post was submitted by Nurse Recruit.

Welkom by vlooi – Vertel ons van jou onderneming…

Plaas jou gratis advertensie op vlooi. Maak seker jy kies die kategorie reg, dit maak die administrasie en die lees van advertensies makliker. As jy iets verkoop, laat weet ons asb as die item verkoop is, sodat ek dit kan afhaal. Hier kan jy regtig enige iets adverteer.

Besoek gerus ons resepte afdeling en deel daardie resep met ons wat altyd ‘n wenner is en waarvoor jy so baie komplimente kry!

Lees gerus deur die ander advertensies, kliek op die kategorie waarin jy belangstel, jy vind dalk iets wat jou sak pas!

Muti This

Kampioen bloedlyn Rottweiler reuntjies te koop.Gebore 25 Julie 2008 Geregistreer, volledige immunisasie en ontwurming. Ouers HD vry. R5000-00. Skakel 0837090058 vir afspraak. – Nelspruit

Muti This

This post was submitted by Madelaine Rosslee.

Stuur my jou versoeke of take in Word formaat en ek bou dit in PowerPoint vir aanbiedinge of uitgedruk in harde kopie. Maak nie saak wat dit is, ek kan dit vir jou optower. Grappig, professioneel, partytjies, uitnodigings, aktueel, advertensies ens. Ek ontwerp ook logos en skep idees in visuele kunswerke. marcobester”@”telkomsa.net

Muti This

This post was submitted by Marco Bester.

Kom rittel daardie spiere en vetjies in ‘n private omgewing. Vir oud en jonk. Verbeter jou bloed vloei, verminder vetjies en versterk daardie spiere. Tye beskikbaar in weeksdae vanaf 8h00 tot 16h00. Almal welkom. Pakette vanaf R99(8 sessies) tot R199 (16 sessies). Spesiale aanbod vir skoliere en studente tot einde Oktober 2008 vir net R49 (8 sessies). Skakel Hannelie by 0824902949. Ons is gelee in Hennopspark, Centurion.

Muti This

This post was submitted by Hannelie.

Staal stoor te koop vir spesifikasies kontak vir Jacques by 0741942885

Muti This

This post was submitted by Marina.

Isivuba Tours & Fishing Adventures bied aan Suid Afrikaners die unieke geleentheid om saam met ‘n professionele hengelgids te kom hengel in plaasdamme en riviere naby die Mpumalanga Laveld dorpe van Malelane, Hectorspruit, Komatipoort en omgewing.

Oewerhengel en/of boothengel word aangebied en almal is welkom !!!

Muti This

This post was submitted by Denise Carey.

Ek is ‘n gekwalifiseerde auto-elektrisiën met 20 jaar ondervinding in die bedryf en dringend opsoek na auto elektriese werk in my spaar tyd in die Strand en omgewing. Ek waarborg flink, kwaliteit diens teen billike tariewe. Email my na janniej253, of skakel my enige-ure na : 0783385536 vir ‘n gratis kwotasie.

Muti This

This post was submitted by Jannie Jacobs.

Soek op die web