Archive for October, 2008

ONS IS N GEREGISTREERDE VUURWAPEN DIENSVERSKAFFER EN DOEN OMSKAKELING VAN HUIDIGE VUURWPEN LISENSIES @ R350.00 TE 3 BOOMPIE STRAAT PAROW OOS.

021 9305843 0824186316

marius

http://mariusfirearms.wetpaint.com

Muti This

This post was submitted by marius.

TAURUS BINNEHUIS SKIETBAAN. 3 Boompie straat Parow Oos is oop vir die publiek teen R30.00 per persoon wat die baan gebruik. Wapens en ammunisie beskikbaar op versoek. Ons doen ook vuurwapen lisensie omskakeling teen R350.00

Muti This

This post was submitted by marius.

Het jy ‘n eiendom wat jy van die hand wil sit?

Verkope van eiendomme in Linden, Randburg, Northcliff en omgewing. Kontak vir Fanie Schoeman 0822594854 of Elke Nelson 0823851340. Jy kan ook ons kantoor skakel: Flavia 011 4774295.

Muti This

Verhuurings Linden, Randburg, Northcliff en omgewing. Kontak vir Elke Nelson 0823851340 of
Karin Schoeman 0836017609. Ons kies huurders wat betroubaar is en lewer ‘n baie vriendelike en persoonlike diens. Persone wat verblyf soek is ook welkom om ons te kontak!

Muti This

‘n Pragtige vakansie woon eenheid in Keurboomsstrand, slaapplek vir 6, loopafstand van die strand, met privaat tuintjie. Kontak Tanja vir meer inligting by tanja

Muti This

This post was submitted by Tanja.

Ek het ‘n Planet Fitness kontrak vir 2 persone wat nog 26 maande moet loop. Kan dit nie meer bekostig nie. Kan in enige area gebruik word waar ‘n tak is. Die bedrag is R698 per maand vir 2 persone. Kontak asb 083 338 6676 vir meer inligting.

Muti This

This post was submitted by ann aylwin.

Benodig IT tegnikus so gou moontlik!!

Het jy 1 jaar ondervinding in netwerke?
Het jy jou eie betroubare vervoer?

Bel Herman gerus by 082 456 1765 of Charlene 082 567 3197

Salaris onderhandelbaar

Muti This

This post was submitted by Herman.

Ons bied aan u ‘n besigheidsgeleentheid wat u in staat sal stel om:
‘n H e r h a l e n d e m a a n d e l i k s t e i n k o m s t e t e v e r d i e n -
L E W E N S L A N K
Maar voordat ons aangaan, moet u ‘n paar eenvoudige,
maar tog belangrike vrae oorweeg W A T I S U D O E L W I T T E I N D I E L E W E ? ?
Om meer geld te verdien? Beter lewenskwaliteit? Dalk meer tyd vir u gesin/familie? Om skuldvry te wees? Finansiële onafhanklikheid of welvaart?

H O E L A N K H E T U A L D I E B E H O E F T E S ?
* Miskien al so lank dat u alle hoop verloor het?

H O E V E E L I S D I T V I R U W E R D ?
* Genoeg om nie langer uit te stel nie, en iets daaromtrent te doen?
Is u gereed om ‘n verandering te maak en ‘n nuwe uitdaging te aanvaar?
Vir die volledige inligting besoek http//:tinyurl.com/3nwmeu

Muti This

This post was submitted by Riaan.

Ek het die goedkoopste, doeltreffendste middel – sien die resultate binne 7 dae. Ek benodig ook agente. Vir meer inligting stuur ‘n e pos aan gerritvanmaanen

Muti This

This post was submitted by Carina.

Vir enige grafiese ontwerp, kontak Karin:

kclarke @ absamail.co.za

Muti This

Soek op die web