Archive for November, 2008
Unike franchise geleentheid in die vervaardiging van grafstene. Die volgende areas in KZN
Is te koop. Koopprys sluit in opleiding, akkomodasie in Henneman, giet vorms en eerste stel vertoon stene. Die area word gedefineer as plus minus 50 kilometer van middelpunt. (Kan minder wees)
Harrysmith/ QuaQua R950,000.00
Escort R450,000.00
Colenso R450,000.00
Mooirivier R350,000.00
Kontak: Marius
Epos: unisoltechnologies.
This post was submitted by marius.
1 Slaapkamer tuin woonstel te huur in Verwoerdpark, Alberton.
1 Slaapkamer, Toilet, Stort, Kombuis en sitkamer.
R3000-00 water en ligte ingesluit.
Swembad en lekker tuin
Kontak Liezle
This post was submitted by liezlewiese.
Holderstebolder is ‘n bymekaarkomplek vir ieder en elk wat PASSIEVOL is oor Afrikaans!
Besoek www.holderstebolder.co.za!!!
This post was submitted by Liesbet Gelderblom.
Ek is ‘n hardwerkende dame. My kontrak by die huidige firma verstryk aan die einde van hierdie jaar en ek moet werk kry. Skakel my by 082-569-1784. Ek is uitstekend in jou kantoor en het baie ondervinding en kan ‘n aanwins vir jou firma wees. My CV is hoofsaaklik PA en HR, maar ek kan baie ander dinge ook doen.
This post was submitted by Annette Malan.
Amerikan corn snake(male) 1 meter lank + kas. R400 as u belang stel moet u hom self kom af haal. Ek bly in Standerton.
This post was submitted by Lezelle.
Ek het my parfuum verspreidings besigheid met ‘n R100 begroting begin – Klink onwerklik. As u gek is oor parfuum sal ons u wys hoe om dit ook te doen.
Peilvlak na sukses – om meer te leer kontak De Villiers of stuur u besonderhede na:
Tel: (021) 886-8420
Faks-komper: (086) 656-7340
Faks: (021) 886-8420
e-pos: glitter
This post was submitted by De Villiers Lotter.
DAMES VERDIEN ‘N TWEEDE INKOMSTE SONDER
‘N TWEEDE WERK.
Die beste verskansing teen die huidige
swak ekonomiese toestand is om ‘n tweede
inkomste te verdien.
Besoek die volgende webwerf vir meer
besonderhede.
http:/www.mumsdream.co.za/00-07303
email: foru2
This post was submitted by Pieter le Roux.
