Archive for February, 2009

Is daar iemand wat weet hoe mens poeiereiers tuis kan maak?

Muti This

This post was submitted by Stienie.

Vol grootte Snoeker Tafel in uitstekende toestand

Muti This

This post was submitted by Alma van Heerden.

FINANSIEEL IN DIE KNYP? WEL, DOEN IETS DAARAAN. EENVOUDIGE SISTEEM, GEEN VERKOPE, OF WERWING. TEN VOLLE GE-OUTOMATEERD. DIE HOOGSTE UITBETALING TER WERELD!! HIERDIE UNIEKE SISTEEM DOEN MEESTE VAN DIE WERK VIR JOU. GENIET ‘N GRATIS PROBEERSESSIE OP JOU EIE VERNIET PERSOONLIKE WEBTUISTE EN BEGIN OM GELD TE MAAK. BESOEK NOU www.BeMotivatedToday.net/2703
U kan niks verloor om hierdie geleentheid ‘n probeerslag te gee nie. Wie nie waag nie????

Muti This

This post was submitted by Ria.

Ek soek messe, en nog messe. Enige ding met ‘n lem is welkom. Kontak my gerus indien jy wonder wat jy met ou messe moet maak.
e-pos my op die volgende adres: (haal spasies uit)
Spannie @ telkomsa.net

Muti This

Die volgende Green Market event is op die 7de Maart en ons hoop om almal daar te sien. Die Pretoria Botaniese tuine is die perfekte venue om jou familie en vriende te bring en saam met ons te leer hoe om ‘n groener lewensstyl te ondersteun. Bring jou skoon herwinbare gemors (plastiek, Polystyrene, glas, tin, droe en skoon papier, asook jou elektroniese gemors soos selfone, ou rekenaars en rekenaar skerms, muise, sleutelborde, printers, haardroers, yskaste, TV’s ens. …als wat nie wil werk nie en wat jy van ontslae wil raak. :)

Dit is veilig vir kinders en ‘n lekker plek vir hulle om bietjie in die natuur te wees. Ons het baie interessante groen produkte van organiese en natuurlike kosse en drinkgoed, organiese en natuurlike grimeering en vel produkte, solar produkte, wurm plase. Herwinde kuns en speelgoed tot water suiweraars. Ons ondersteun als wat goed is vir ons en ons aardbol. Kom luister na live musiek, fun demonstrasies ens.

Soek jy meer inligting of wil jy graag kom uitstal en ons kom ondersteun, stuur vir my ‘n epos op greenmelilly. Hoop om gou van jul te hoor.

Muti This

This post was submitted by Melissa.

3 skattige baba Cocker Spanieltjies soek nog na nuwe huise. Hulle is 6 weke oud en baie spelerig.

Beskikbaar vir Valentynsdag!

R1000 elk

Muti This

This post was submitted by Marinda.

Ek bied praatjies aan by tuinbou-klubs, skole, kleuterskole of enige ander plek waar julle my nodig het. Ons gesels oor erdwurms en wurmhouers. Hoe om jou deel by te dra tot die omgewing.
Demonstrasie van wurms houers en hoe dit werk.
Demonstrasie van hoe om ‘n wurmhouer te maak.
Kyk hoe word ‘n wurmhouer tuis gemaak, waar om een aan te koop.
Ons doen ook installasie van groot wurmfabrieke by skole, koshuise, eetplekke, huise, of enige plek waar daar met kos gewerk word.

Ons verkoop wurmhouers, wurms aan boere of wurms verpak vir huishoudelike gebruik.
Aflewering van groot hoeveelhede kan gedoen word teen ‘n baie beter prys!
Prys vir wurms is: R600/kg posgeld uitgesluit.

Vir meer besonderhede oor praatjies en opleiding kontak my gerus:
Mignon 083 254 1335 of e-pos my op:
mignon by vlooi.co.za

Muti This

Oplossing!

Besoek: www.notenough.co.za/00-10215

Muti This

This post was submitted by Bernadette vd Westhuizen.

Uvongo
Verblyf is 50m vanaf Uvongo hoof strand.
Slaap max 8 persone. 2 Ruim slaapkamers.
Private braai geriewe, motorhuis,
DSTV bring u eie kaart.
Wasmasjien en tuimeldroer.
Kontak Christo 0732820009

Muti This

This post was submitted by Christo Ueckermann.

Unike franchise geleentheid in die vervaardiging van grafstene. Die volgende areas in KZN
Is te koop. Koopprys sluit in opleiding, akkomodasie in Henneman, giet vorms en eerste stel vertoon stene. Die area word gedefineer as plus minus 50 kilometer van middelpunt. (Kan minder wees)
Harrysmith/ QuaQua R950,000.00
Escort R450,000.00
Colenso R450,000.00
Mooirivier R350,000.00
Kontak: Marius

unisoltechnologies

Muti This

This post was submitted by marius.

Soek op die web