Archive for March, 2009

Creative DRAWings is ‘n revolusionere borduursagteware wat ‘n unieke oplossing bied om nuwe patrone maklik en vinnig te ontwerp – van nuut, tot vektor en “bitmap” prentjies!

DIT BIED AANSIENLIK MEER AS VORIGE DIGITALE SAGTEWARE PAKETTE
‘n Interaktiewe produk wat amper vir jou “dink” en jou kreatiwiteit in ‘n ander dimensie inlei!

MAKLIK OM TE LEER EN TE GEBRUIK
Produsseer hoe kwaliteit borduurontwerpe binne slegs minute na ‘n paar instruksies met skoon, presiese steke (geen wilde steke meer nie!), en slaggereed om op jou borduurmasjien te steek.

VOER AMPER ENIGE “CLIPART” OF FOTO IN
Kan amper onmiddelik in ‘n PERFEKTE borduurontwerp omgeskakel word. Creative DRAWings is nie ‘n statiese sagteware wat slegs prentjies na steke omskakel nie.

GEEN DUUR BYVOEGSELS MEER NIE
Al die kragtige kenmerke in een pakket

- Skakel enige “clipart” ontwerp in borduurwerk met premium steekkwaliteit – vinnig en malik.
- Voer borduurwerkontwerpe in (.pes, .vip, .jef, ens.).
- Verpersoonlik jou ontwerpe deur jou eie teks by te voeg.
- Definitiewe borduurresultate vir ENIGE prentjie/ontwerp teen hoe kwaliteit drukwerk met transparante agtergronde.

Vir verdere informasie, besoek gerus ons webtuiste by www.embroiderysoftware.co.za .

Muti This

This post was submitted by Louis Pretorius.

Met meer as 10 jaar se ervaring in díe veld, het ons al ‘n huishoudelike naam geword by menigte gaste wat ons gehalte toere meegemaak het. Ons toere is ideaal geskik vir enkellopendes, senior burgers, privaat groepe en families. Tevrede toerlede maak graag by herhaling van ons toere mee …

Muti This

This post was submitted by Deon van Rensburg.

Daar is n geleentheid om in Harrysmith in die grafsteen bedryf betrokke te raak. Ek het die area gekoop en soek n vennoot met klein kapitale belegging om die area te ontwikkel.
Hierdie venootskap is baie dringend. Moet my asseblief nie kontak as jy nie ernstig is nie.

Muti This

This post was submitted by Marius.

Ons het ‘n ford f100 1958 model wat ons te koop aanbied. Die is ‘n projek wat nog nie klaar afgehandel is nie.

Bakkie het nuwe bande op. Dis vir  enigiemand wat belangstel om die bakkie reg te maak of te restoreer of as hulle dit wil regmaak en wil gebruik vir ‘n naweek kar.

Dis nou vir die mense in die bloemfontein area. Ons stoor die bakkie tans tot die einde van DIE maand. DRINGEND R7500

Louwrens Grobbelaar-076 859 6109
Marike – 084 621 2874

Muti This

This post was submitted by marike pieters.

23 Junie tot 1 Julie, sardientjie tyd, Umzumbe Chalet, naby Hibberdeen, 3 slaapkamers met beddegoed (slaap 6), see-uitsig, motorafdak, sekuriteit, braai-area en balkon, naby strande en visvang, volledig toegeruste kombuis, DSTV (eie smartcard), netjies, rustig tussen bome met klein bokkies en apies.  Skakel Juanita 082 5112770 vir meer info en foto’s – R550.00 per dag.

Muti This

This post was submitted by juanita.

Groot karavaan te koop.  Ideaal vir permanente verblyf / staanplek. 1985 Gypsey 5, met toilet hokkie, los volvloer-mat, slaap 6, baie netjies.  Geen dokumente.  R18,000 onka. Skakel 083 564 8430

Muti This

This post was submitted by L Venter.

Ek kan jou help om finansiele vryheid te bereik.
Gaan gerus na www.myhomebiz.co.za/00-08465 of stuur my ‘n e-pos by carmen

Muti This

This post was submitted by carmen.

Medium groot akwarium met gruis, lugpompie en konneksies, Acquacleer pompie, termostaat en verskeie ander bybehore te koop. Kaapstad. R300 onka

Skakel Linda by 083 940 7752

Muti This

This post was submitted by Linda.

Wil jy ‘n ekstra geldjie verdien op ‘n maklike eerlike manier? Word ‘n Avon rep, geen kostes betrokke! Baie maklike en lekker manier om geld te maak om daardie ekstra gaatjies toe te stop!
E-pos my by annari

Muti This

This post was submitted by Annari.

1960 Chev Apache Bakkie 90% gerestoreer
Volledig R55,000.00 ono. Die Bakkie is in PMB en moet gehaal word.

1953 Farmhall Trekker “As is”
R20,000.00 Moet gehaal word.

1901 Dames Rolex Horlosie
Perfekte toestand
Offers welkom.

Baie fulpenne. van Parker to Waterman
Was geskenk maar stel nie belang nie.

Twee albums met Union Line Poskaarte Perfekte toestand, volledig
Offers welkom

Muti This

This post was submitted by Marius.

Soek op die web