Archive for April, 2009
Data Proseseerder en Tikster benodig
Hierdie is ‘n opwindende geleentheid vir iemand wat graag van die huis af wil werk. Verdien R1500 tot R3000 per week deur data prosesering en tikwerk te doen deur middel van die internet. Dit is ‘n wettige geleentheid om van jou huis te werk.
Dit is maklik om te begin en stap vir stap opleiding word gegee.
Kontak my by lettater
This post was submitted by Letta.
Data Proseseerder en Tikster benodig
Hierdie is ‘n opwindende geleentheid vir iemand wat graag van die huis af wil werk. Verdien R1500 tot R3000 per week deur data prosesering en tikwerk te doen deur middel van die internet. Dit is ‘n wettige geleentheid om van jou huis te werk.
Dit is maklik om te begin en stap vir stap opleiding word gegee
Kontak my by lettater
This post was submitted by Letta Terblans.
Longbeach Mtwalumi naby Hibberdeen, 2 slaapkamers moet self beddegoed saamneem (slaap 6), 3 Km vanaf see, goie sekuriteit , braai-area naby strande en visvang, volledig toegeruste kombuis, netjies, rustig Skakel Liza 072 5931698 vir meer info en foto’s – R250.00 per dag buite skool vakansies.
This post was submitted by Andre.
Kom deel in die vreugde van woon in die Vallei van Wyn en rose! Ons woon veilig, is naby alles en beskik oor uitstekende infrastruktuur. Ek verkoop huise, woonstelle, besighede, eenhede in sekuriteitskomplekse, klein plasies, plase en kleinhoewes. Skakel my gerus vir eiendomme in Robertson, McGregor, Ashton, Montagu en Bonnievale
Johanna
073 185 2915
This post was submitted by Johanna van Wyk.
Ek is opsoek na saamry geleendheid weeksdae, vanaf Roseville / Mayville, Pretoria na my werk in Midrand, Corporate Park South, Ou Johannesburg weg – R101 (naby Olifantsfontein weg) Ek is bereid om bydrae te maak vir petrol. Skakel my asb. as jy kan help. Dankie. Elsie. Sel: 0840499909
This post was submitted by Elsie.
Het jy ‘n passie vir parfuum?? Verdien goeie ekstra inkomste deur hoogs gekonsentreerde parfuum met oliebasis te bemark. Vir meer inligting sms jou naam en faksnomemr OF jou epos adres na 083 4327 429
This post was submitted by Magda.
