Archive for May, 2009

Het u nie tyd om al u tikwerk te doen nie?Ek doen graag u tikwerk en u liasseer werk vir u.Epos my by jacodaleen@vodamail vir n kwotasie.
Daleen Venter

Muti This

This post was submitted by Daleen Venter.

Besoek www.superspaar.co.za vir jou daaglikse moet he artikels

Muti This

Ons verskaf kruie en speserye direk aan u en ons doel is om u spesery bottels te hervul met kwaliteit speserye teen bekostigbare pryse.
Ons verpak in 100ml vakuum pakkies, net genoeg om u huidige bottels te hervul. Al die speserye, kruie, sop poeiers is ook beskikbaar in 500gr and 1kg verpakking. (Skakel on twee dae voor u bestelling plaas) Johann Tel. 0827882848

Muti This

This post was submitted by admin.

Deur slegs n paar ure per week te spandeur kan U ,U finansies met R 2500.00 aanvul. Data verwerking vind uit hoe stuur my U CV per E-pos.

stefan.calitz

Muti This

This post was submitted by Stefan.

2CREATE is `n dinamiese groep wat aan jou die geleentheid gee om ekstra geld te maak deur die verspreiding van 2CREATE produkte – geen aansluitingsfooi – so maklik soos dit.

Wat is jou rol as verspreider? Baie maklik en eenvoudig – versprei slegs die inligting van die verskillende 2CREATE produkte en kry bestellings. Of selfs nog beter – begin te bemark by skole, kleuterskole en kerke en verdien so jou ekstra geld.

BizSync:“Besigheid in die gemeenskap – vir die gemeenskap”
Besighede adverteer op ‘n skool, kerk, kleuterskool of forum se indeks + small ads – R180 p/ jaar. Soek jy jou eie website wat jy self kan opdateer + emails. Basiese uitleg – R1 500

LiceBGone: Volkome nie-toksies
Produk is baie effektief om kopluise, luise, bosluise en scabies op mens en dier te bestry. Die gogga word gedood deur sy skelet aan te val en maak ook terselfdertyd die neet los van die hare wat volledige uitkam vergemaklik.

Tasty Spice hervul speserye, kruie,geurmiddels, pepers en marinades teen uitstekende kwaliteit en prys.Hierdie reeks produkte word deur elke huishouding benodig.

www.2create.co.za

Muti This

This post was submitted by frik.

Ons soek betroubare, eerlike hardwerkende mense. Het verskeie poste beskikbaar. Verdien R2000 – R4000 per week.
Tik en rekenaar toegang noodsaaklik.

Muti This

This post was submitted by jbloem" rel="nofollow">Wika Bloem.

Bring jou familie en vriende en kom geniet ‘n dag gevul met musiek, demonstrasies, groen “tips” en ‘n verskeidenheid ‘groen’ (eko-vriendelike, organiese, natuurlike en herwinde) produkte.

Tyd: 9:00 – 14:00 by Rademeyers, Moreleta Park, Pretoria. Datum – 6 Junie! Elke eerste Saterdag van die maand.

Ons moedig jou ook aan om jou SKOON, DROE en GESORTEERDE herwinbare gemors te kom herwin by ons “recycling station”. Ons vat papier, plastiek, glas, tin, tetrapaks (boksies met die foelie laag in die binnekant) en ook e-waste (Bv. ou en gebreekte CD’s,Ink cartridges, kassette, selfone, rekenaars en enige elektroniese masjiene ens.)

Ons is dringend opsoek na mense wat hul ‘groen’ produkte by die Green Market wil kom adverteer en verkoop. Produkte soos vars organiese groente en vrugte, organiese/free range melk, free range eiers, vleis en enige melk produkte, vars en natuurlike tuisgemaakte produkte, smoothies, Organiese of natuurlike neute, vars brode (gemaak van soveel organiese en natuurlike produkte as moontlik), en allerhande produkte gemaak van herwinde gemors soos klere, skoene, meubels, bybehore ens. Nie net hierdie produkte nie maar eintlik enige herwinde, organiese, natuurlike en eko-vriendelike produkte.

Vir enige inligting oor die Green Market en as jy graag wil aansluit by ons mark, skakel ons gerus by 083 562 5249 of epos met al jou vrae ens op greenmelilly

Sien julle daar!

Muti This

Opwindende geleentheid om van jou huis af te werk. Verdien R1500 per week deur data proseseering en tikwerk te doen. Vereistes internet, epos adres en rekenaar vaardig. Opleiding word voorsien. Indien jy belangstel kontak swartvanessa

Muti This

This post was submitted by Vanessa.

Opwindende geleentheid om van jou huis te werk. Verdien R1500 – R300 per week deur data prosesering en tikwerk te doen. Vereistes Internet toegang, bestaande epos adres en basiese rekenaar kennis. Opleiding word voorsien. Stel belang kontak my by swartvanessa

Muti This

This post was submitted by Vanessa.

Aankkop van vee in die Vaaldriehoek omgewing en Noord Vrystaat

Salgbeeste; Slaglammers; Slagvarke; Speenkalwers; Produksie vee

Muti This

This post was submitted by heinrich mynhardt.

Soek op die web