Archive for June, 2009
Hierdie is `n uitstekende geleentheid om `n tweede inkomste te genereer!Verdien `n groeiende maandelikse inkomste van ons APIC stelsel wat u Inkomste Genereer en veilig is.Professionele mense keer die een goed om meer te werk.Kom lees wat hulle sê op ons webtuiste vandag!Teken in vandag of Registreer vir gratis 9 dae.Hulle werk 24/7 om mense te help.
Moenie langer uit stel nie dis RISSIKO VRY en veilig.Stuur my u naam en ek sal so gou moontelik die informasie stuur.
of besoek my webblad by http://www.bemotivatedtoday.net/11662 of lynetteknoetzen
This post was submitted by Lynne.
Ek het ‘n rekenaar, internet beskikbaar, algemene kantoor admin ondervinding ±23 jr. tik en rekenaar vaardig.soek werk vanaf huis vir inkomste, kontak my asb.
This post was submitted by Alta Fourie.
Hoodia Gordonii is ‘n natuurlike eetlusdemper met geen newe effekte.
Geensins nodig om enige dieet te volg nie.
Dosis 3 kapsules per dag.
Elke kapsule bevat 500 mg hoodia.
90 Kapsules is R150 posgeld ingesluit
This post was submitted by Johan Van Rensburg.
2005 Opel Corsa Classic 1.6. Dames eienaar. Baie mooi opgepas. 95000kms. Radio/tape en shuttle speler. Mags, Lugversorging, sentrale sluit, Metalic silver. Moet kar dringend verkoop.
This post was submitted by Annelie Roets.
Ons splinternuwe reeks “Bybel Buddies” het sopas op CD verskyn! Die reeks bestaan uit 36 Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, en elke storie kom saam met sy eie inkleuraktiwiteit. Teken vandag nog in op “Bybel Buddies” en kry 3 nuwe stories elke maand!
www.AnnaEmm.co.za
This post was submitted by Anna Emm.
Ek doen alle tikwerk/admin werk, ek is 24 uur ‘n dag beskikbaar. Ek is in die Pretoria area en is bereid om werk binne die area en omliggende gedeeltes af te haal en dan getikte werk weer terug te besorg. Ek tik 70wpm. Ek maak gebruik van MSWord, MSExcel, die Internet ens. Kontak my gerus by 082 654 8378
This post was submitted by Amelia.
Moeg van sukkel hier is ‘n opwindende geleentheid om van jou huis af te werk in jou eie tyd. Verdien R1500 per week deur data proseseering en tikwerk te doen. Vereistes bereid om ekstra tree te gee, rekenaar vaardig, internet toegang en epos adres. Opleiding word voorsien. Kontak my by swartvanessa
This post was submitted by Vanessa Swart.
ek doen tuisversorging aan verswakte bejaardes kanker pasiente en enige persoon wat verpleeging nodig het in hul eie wonings ek doen babas en kinders ook
babsie potgieter 0762684146 in pretoria asb
This post was submitted by babsie afrikaans.
Annatjie Hanekom, lees- en ontluikende geletterdheidskonsultant en kurrikulum spesialis, skryf die volgende:
“Baie opvoedkundiges en kenners stem saam dat die basis vir geletterdheid voorskools gevestig moet word, want baie, baie vroeg reeds – lank voor skooltoetrede – ontluik die liefde vir stories en boeke spontaan. Basiese kennis, vaardighede, gesindhede en waardes word dan gevestig wat kritiek noodsaaklik is vir onderwysers wat daarop moet voortbou. As die geleentheid verstreke is vir ‘n sekere fase van ontwikkeling, kan ons nie die tyd terugdraai om in te vul wat uitgelaat is nie. Liefde vir lees moet vroeg-vroeg reeds gekweek word – nog voordat die vaardighede daarvoor ontwikkel kan word.”
Wat is Holderstebolder-pretpos?
Die pretpos idee het ontstaan danksy ‘n voorliefde vir die Afrikaanse taal, boeke, stories en natuurlik die ogies wat so skitterblink as daar na dié stories geluister word.
Holderstebolder beoog om kwaliteit Afrikaanse opvoedkundige produkte (wat, in my ervaring as ouer en Afrikaans-onderwyseres, báie moeilik verkrygbaar is) aan ouers, oumas, oupas en onderwysers van 2 tot 7-jariges te verskaf.
Hoe werk dit?
Elke pretpos word tematies saamgestel en word maandeliks elektronies aan jou gestuur en jy kan dit self by die huis uitdruk. Sodoende kan mammas en pappas in die buiteland wat hul kinders Afrikaans wil grootmaak ook maklik toegang tot die produkte verkry (vertel dus vir ALMAL van Holderstebolder of stuur hulle e-posadresse na aspatatte ).
Die pretpos word saamgestel uit, onder andere, verskeie prettige saamdoen-aktiwiteite, inkleurprente, pretidees, flitskaarte, stories, resepte, gediggies en wenke wat jou kind ‘n voorsprong sal gee om al die vaardighede wat hulle moet aanleer voordat hulle skool toe gaan, en meer, te bemeester. Die aktiwiteite kan aangepas word om by jou kind se ouderdom in te skakel. ‘n Kind wat byvoorbeeld nog nie kan lees nie, sal steeds daarby baat om alfabetkaarte in te kleur. Sodoende sal hulle wanneer hulle begin leer lees die letters makliker identifiseer.
Daar word al hoe meer by hoërskoolkinders waargeneem dat die grondslag van hul opvoeding ontbreek. Dit is ons taak as ouers om te sorg dat ons kinders se fondasie reg gelê word. Kwaliteit-tyd saam met jou kind is onontbeerlik. Die Holderstebolder pretpakke sal jou taak aansienlik vergemaklik. Om te sien hoe jou kind speel-speel leer en dinge ontdek is baie spesiaal.
Saam met jou maandelikse pretpak sal jy ook handige wenke en interessanthede wat met jou kind te make het ontvang.
Besoek www.holderstebolder.co.za/aspatatte om voorbeeldpretposse te besigtig.
Hoeveel kos dit?
Opsie 1: Teken in vir 3 maande teen R25 per maand
Opsie 2: Teken in vir 6 maande teen R20 per maand
Die bedrag is vooruitbetaalbaar. Jy betaal dus ‘n eenmalige bedrag van R75 of R120.
Hoe teken ek in?
Stuur ‘n e-pos na aspatatte en alle besonderhede sal aan jou verskaf word.
Lees ook by www.holderstebolder.co.za/aspatatte meer van Bazoo – ‘n Afrikaanse kleutertydskrif wat tweemaandeliks verskyn.
This post was submitted by Liesbet.
