Archive for July, 2009

Word deel van die “BeMototvatedToday”-tuisverdienste. Nie alleen sal jy self ‘n inkomste genereer nie, maar ook ander help om hul denke te vernuwe en ‘n wenner te word. Besoek nou: http://www.BeMotivatedToday.net/16853

Muti This

This post was submitted by Andries.

Geregistreerde Dagmoeder.
Ouderdom: Geboorte tot 3 jaar
Impala Park, Boksburg
Elsabe Kleyn – 0833074398

Muti This

This post was submitted by elsabek.

0ns maak leer artikels van herwinbare
glas,blikke,kleipotte,lampskerms.
ons produkte is uniek en een van n soort.Ons trek enige iets oor met behandelde leer en maak pragtige leer artikels. Kontak my vir enige navrae
Melanie 0765498252-034-4131709.

Muti This

This post was submitted by Melanie Giezing.

Herbalife produkte is geformuleer om Natuurlike energie en voeding te gee
aanvulling vir sport aktiewe persone
verbeter konsentrasie
bou immuniteit stelsel
veilig vir oud en jonk

Muti This

This post was submitted by Magda Bicknell.

GASTEHUIS/HUIS MET BAIE POTENSIAAL, VOLLE BESIGHEIDSREG TE KOOP TE UPINGTON.
GELEE NABY ORANJERIVIER. IDEAAL VIR ONTWIKKELING VIR INTERNASIONALE TOERISME OF VIR BESIGHEID. GOED GEVESTIGDE TUIN MET KANAALWATER.

Muti This

This post was submitted by Estelle Coetzee.

Salty Waters Bed & Ontbyt is in Delareyville in die Noord-Wes Provinsie op die N14 roete na die Kgalagadi Transfrontier Park gelee.

Tien kamers & eie badkamers met DSTV,lugversorger & kroeg yskas.
Ons het `n resturant op perseel wat ontbyt,middag & aand etes bedien.
Skoonheids salon (Spa) is ook op perseel.
Parkering onderdak is beskikbaar.

GPS koordinate:
Latitude : 26 40`55.87” S
Longitude : 25 27`30.57” E

Besonderhede as volg :
Besprekings:
0834285305
0832976142

Muti This

This post was submitted by Salty Waters B&B.

Is jy ‘n bekommerde ouer met ‘n kind op Universiteit wat veilige, skoon akkomodasie soek?

Ons het akkomodasie vir werkende mense of studente. Die huis is oorkant die Universiteit van Johannesburg. Daar is 4 kamers, 2 met eie badkamers en 2 wat ‘n groot badkamer moet deel. Ons het die huis oorgedoen, en dit is goed toegerus met nuwe beddense, meubels, wasmasjien en kombuis toebehore, yskas, vrieskas ens. Daar is goeie sekuriteit, asook elektriese hek en heining. Dit is 50m van UJ se ingang af in Perth straat. 

Daar is ‘n gemeenskaplike kombuis en woonkamer, asook braai area. Daar is parkeerplek binne die eiendom.

Ons soek mense met karakter, wat weet hoe om eiendom op te pas.  Die kamers is elk R3000 maar indien die kamer gedeel word is dit R1500 per persoon.

Die prys sluit water en elektrisiteit in.

2 Kamers steeds beskikbaar!

Kontak: “HUIS BOEK-EN-BED” 0832541335

Muti This

Ek het op webtuiste af gekom waar jy kan inteken en geld maak. Dis maaklik en Rissiko vry. Lae fooi maandeliks dek jou dienste.
Hierdie is uitstekende tweede inkomste om tuis te doen in spaar-tyd. Kom lees oor die passiewe inkomste metode en wat die Tax praktesyne sê oor die firma.
Behou jou huidige werk en kry in addisionele inkomste, waarmee jy deeltydse geld kan verdien wat veilig is. Program is in Engels maar alles is daar om te geruik.

Muti This

This post was submitted by Lynette Knoetzen.

MENSE LET OP!

Advertensies wat lui: “stuur R250 en verdien geld met tikwerk op die internet”. Hoe werk dit?

Jy stuur R250 en dan laat weet die dame jou jy moet net so ad plaas op vlooi of elders en almal sal vir jou geld stuur en al wat jy doen is om soveel moontlike plekke sulke ads te plaas.

Moet asb nie daarvoor val as jy in werk belangstel nie.

Groete, Vlooi.

Muti This

DIAMANT DINAMIKA VROUEKAMP: OOGAPPEL VAN GOD. Castle Getaway, Pretoria, 11-13 Sept. R380pp naweek. Etes en verblyf. Verskeie sprekers & temas:Hier’s ek, Here. Gasvryheid,Dèkor,Ontbyte. Okkulte-Satan se planne. God van die onmoontlike. Jona eet wat? Ek, my Man en die Liefde. Eeue Oue Liefdesverhaal. ‘n Bedelaar in die Troonkamer.Profetiese woord. Kampvuur, dansitems. www.diamantdinamika.co.za. 082 880 7043. yada

Muti This

This post was submitted by Linda.

Soek op die web