Archive for September, 2009

Word ‘n avon rep en verkoop skoonheidsprodukte / parfuum / handsakke / juwele en maak ‘n lekker ekstra geldjie en boonop sal jy dit geniet ook!

Kontak my vir meer besonderhede!

Muti This

This post was submitted by Annari.

Skielik is d huis te groot! Geen rokers! Enkelloper, tuinmal R3500p/m Onmiddellik!

Muti This

This post was submitted by Dorette.

Ek doen enige tikwerk van my huis af, geen werk te klein of te groot. Kontak my asseblief vir verdere besondere, Attorney request welkom. 0723780854

Muti This

This post was submitted by Petro.

64 Ooitjies, 2 Goeie kwaliteit Ramme, 20 jong ooitjies en 17 Kapaters te koop. R76000-00 om almal te neem

Muti This

This post was submitted by wynand.

Ek het 3 x Pug hondjies te koop teen R800/ hond.. Brinjal kleur. Ma swart en pa camel. Sal einde September reg wees om te gaan.

Ek is in die Port Elizabeth /Uitenhage omgewing

Cell No 0846661575
Sanette

Muti This

This post was submitted by Sanette Lloyd.

ARGILLA POTTEBAKKERY is jou versekering vir ‘n gesonde leefstyl. Oond of mikrogolf, sonder olies, vette en minimum water. ARGILLA is ook Mikrogolf en Skottelgoedwasser vriendelik. Bedien ARGILLA van die oond na die tafel en maak jou skottelgoed minder. Vleise is sag en groentes meer voedsaam.

Kontak NIKI CRONJE (George area)
nikiwkskin of 084 514 6081

Muti This

This post was submitted by Niki.

hey ek verkoop herbalife, as jy probleme het met bloedruk, kolestrol of hart, en ek het ook produkte wat help vir gewig verlloor, gesondheid en gesigprodukte. jul kan my e-mail vi meer invormasie of my skakel by 072 448 9903

Muti This

This post was submitted by attelle.

Ek maak die mooiste krale juwele, indien jy ‘n foto het of dalk net ‘n idee, ek maak dit, maak nie saak hoe groot of klein. Dalk het jy ‘n oorbel verloor, ek maak weer ‘n stel vir jou. Vinnige en netjiese werk. Kontak my gerus vir navrae of om na my werk te kyk.

Muti This

This post was submitted by Carla Pretorius.

Volbloed merrie en ponie gelding te koop, asook hul 2 saals, 2 tooms en ander toerusting. Skakel Kay op 0793986474. (Port Elizabeth area)

Muti This

This post was submitted by Kay Ievers.

As jy nie in is nie, dan mis jy uit!
Genereer ‘n goeie inkomste op die internet

en word in Dollars betaal!

Toe ek HIERDIE geleentheid se ratkas sien, het ek geweet, hier is ‘n goudmyn. Dis nuut, dis goed en die integriteit agter die besigheid is iets waarmee ek kan assosieer. Ek het besluit hoe en waar ek my dae wil spandeer en jy kan ook.

Hierdie is regtig ‘n eksklusiewe en unieke sisteem wat beteken dat nadat jy slegs twee mense verwys het, jy nie net

  • jou EERSTE VLAK VUL nie,
  • maar jou UITGAWES DEK
  • en WINS TOON!

Enige addisionele verwysings wat oorspoel in jou matriks, hetsy van jou OF die persone bo jou, help jou span om hul besighede te bou en natuurlik joune!

  • Mees wiskundig gevorderde netwerkprogram ter wêreld
  • Klein 2×8 matriks maksimaliseer oorspoeltegniek
  • Slegs 510 mense om jou matriks te vul
  • Massiewe 96.8% kompensasieplan
  • Al die gereedskap wat jy nodig het om ‘n sukses te maak
  • Ondersteuning van ‘n goed-geoliede span
  • Ondersteuning van wêreldvooruitstrewende bemarkers

PS: GRATIS tot 7 Oktober!
Vir verdere informasie, klik hier!

Muti This

Soek op die web