Archive for October, 2009
Ons Bied Konsultasie op:
Eiendoms Ontwikkeling
Plaas Kaartering
D.F.A Ontwikkeling (erwe uitle)
Lodge/Oord ontwikkeling
Konsep uitleg planne vir Ontwikkeling
Wild Bestuur
Besoek http://www.nyumbu.co.za vir meer inligting.
Private Kliente en Plaas eienaars welkom.
This post was submitted by Jan Olivier.
Die volsterkte jel van die Aloe Vera (Barbadensis Miller)-plant staan ook bekend as die Natuur se Stil Heler. Hierdie is ‘n uitstekende middel vir die immuunstelsel en help vinnig vir ‘n ellelange lys kwale en siektes – van diabetes en spysverteringsprobleme, tot wonde en swere. Slegs beskikbaar in die Pretoria-area. Gratis aflewering.
This post was submitted by Helene.
Het hierdie unieke huishoudelike produk. Nuwe patent. Soek dringend finansiele hulp.Moulds klaar en produksie kan begin.Het klaar bestellings vir eerste besending.
This post was submitted by Maureen Verster.
Aandag alle “Stay at home moms or dads”
Verdien n ekstra R2500-R4500 p/w vanaf u eie huis.Vir meer inligting email my gerus by: privateworkfromhome
This post was submitted by andre.
Het julle dalk ‘n grenadellakoek resep vir my – een soos wat ons geeet het toe ons kinders was – met grenadellamoes en okkerneute in die icing – of so iets?
This post was submitted by Rose.
Verdien ‘n Ekstra Inkomste Deur Inkomende Oproepe en Fakse Na U Besigheid
Faks na E-pos
Gratis registrasie en geen maandelikse fooie nie
Verkry ‘n 086 nommer deur ons en verdien 15c per minuut of gedeelte van ‘n minuut deur ons faks na e-pos diens te gebruik
Lees U fakse oral waar U toegang tot die internet het
Die 086 nommer is U nuwe permanente faks nommer
Hoe om te registreer
Doen aansoek om U nuwe 086 nommer deur die meegaande aansoekvorm te voltooi en terug te faks
na 086 561 6201
Die nuwe nommer sal binne 4 werksdae beskikbaar wees
Betaling
Betaling word gedoen sodra U rekening die bedrag van R50 oorskry. Die eerste R50 word gebruik vir die skep van U Stratcol rekening. ‘n Bedrag van R3-50 word afgetrek van elke betaling vir administratiewe doeleindes
Laat weet U kliente van U nuwe faks nommer en laat U fakse vir U werk!
Inkomende Oproepe
Met meer as 30 miljoen selfoon gebruikers is dit duidelik dat baie van die oproepe na U besigheid vanaf ‘n selfoon gemaak word
Met die MoneyLine tegnologie kan U besigheid se bestaande landlyn aan ‘n 082 of 083 nommer gekoppel word
Indien ‘n klient dus na U besigheid se landlyn skakel met ‘n selfoon deur die 082 of 083 nommer te gebruik kos dit dus die klient goedkoper as wanneer ‘n oproep na ‘n Telkom nommer gemaak sou word
Die klient kan nog steeds vanaf ‘n landlyn na U bestaande landlyn skakel
U besigheid se landlyn nommer verval nie, maar ‘n 082 of 083 nommer is nou beskikbaar vir U kliente wat vanaf ‘n selfoon na U besigheid se landlyn skakel
Vir elke oproep wat U besigheid kry deur die gebruik van die 082 of 083 nommer, verdien U besigheid 30c per minuut
Registrasie van die 082 of 083 nommer is gratis en daar is geen maandelikse koste daaraan verbonde nie
Geen ekstra sagteware of hardeware word benodig nie en dit beinvloed ook nie die werking van U besigheid se skakelbord nie
Die 083 of 082 nommers kan slegs aan ‘n landlyn gekoppel word en nie aan 0860/0861/0800 nommers nie
Hoe om te registreer
Doen aansoek om U 082 of 083 nommer deur die meegaande aansoekvorm te voltooi en terug te faks
na 086 561 6201
‘n E-pos sal aan U gestuur word om U besonderhede te bevestig, wat U moet teken en terug stuur, waarna die nuwe nommers gelaai sal word
Die nuwe nommer sal binne 21 werksdae beskikbaar wees
Betaling
Betaling word gedoen sodra U rekening die bedrag van R50 oorskry. Die eerste R50 word gebruik vir die skep van U Stratcol rekening. ‘n Bedrag van R3-50 word afgetrek van elke betaling vir administratiewe doeleindes. Betaling geskied 75 dae vanaf die einde van die maand waarin die bedrag U besigheid toekom
Laat weet U kliente van U nuwe telefoon nommer en laat U telefoon vir U werk! Afhangende van die hoeveelheid inkomende oproepe kan U die koste van U Telkom rekening daaruit dek of selfs ‘n personeellid se salaris
Vir meer besonderhede kontak gerus Dick Conradie by 082 440 7875 of Petri Venter by 083 282 9846
This post was submitted by Dick Conradie.
Spesiale uitrustings, groottes en probleem figure is geen probleem nie.
Matriekafkeid uitrustings.
Baba en kinder klere, alle ouderdomme.
Verstellings en herstelwerk aan klere.
Appliek en borduurwerk.
Sagte meublement.
Kontak: Francis 072 233 7716
www.krokkies.co.za
This post was submitted by Francis.
Op die 7de November gaan die Green Market weereens ‘n lekker bymekaarkoms hou waar almal welkom is om die saterdag te kom kyk wat ons aanvang! Die groep ‘Rhythm on Demand’ sorg vir lekker musiek terwyl al ons besoekers kan rond snuffel tussen al die tafels vol eko produkte en nog meer.’n Demonstrasie of twee asook oulike idees leer ons ook hoe om hierdie kersfees meer eko-vriendelike keuses te maak!
Produkte: Organiese, natuurlike, eko-vriendelike, herwinde velprodukte, kuns, kos, klere, tuin en huis produkte en allerhande tweede handse, antieke skatte.
Moet ook nie vergeet om jou skoon, gesorteerde herwinbare rommel te bring om ons blikke propvol te maak nie. Ondersteun herwinning.
Tyd: 9:00-14:00
Plek: Rademeyers in die Moreleta kloof Natuur Reservaat. Helios straat, Pretoria Oos.
Vir meer informasie of as u by ons wil kom aansluit met jul eko produkte of tweede handse items…skakel gerus na 083 562 5249 of epos greenmelilly
This post was submitted by Melissa.
