Archive for November, 2009

Enkellopende onderwysers onder 30 jaar oud benodig om Engels (laer en hoërskool)te onderrig.
Poste ook beskikbaar vir wiskunde en wetenskap onnies.
Salaris vanaf R20,000 pm belasting vry, gratis vliegkaartjies, akkomodasie en etes.
Een jaar werkskontrak
Skakel Petrus of Barkley by 011 5320000

Muti This

This post was submitted by petrus.

Pragtige bruin en wit skaaphond teef te koop. Ingeeënt en ontwurm. Ouers baie goeie werkers. R800-00

Muti This

This post was submitted by Madelein Herbst.

Video vervaardigers vir troues, maatskappy bemarking, prosesse en produkte asook spesiale geleenthede.

Ons gebruik skouer digitale kameras wat in hoë definisie kan afneem en voorsien jou van ‘bn DVD wat kan terugspeel op ‘n televisie stel met ‘n DVD speler, of op ‘n rekenaar.

Muti This

This post was submitted by Designer Videography.

antieke houtblokkies vir vloere te koop +/- 16 vierkante meter

Muti This

This post was submitted by Anne-Marie Venter.

Ek spesialiseer in trou fotos landwyd! Vir die beste pryse kontak my (ruan) of besoek my webwerf.
ek doen ook skool fotos,sport,swangerskap,jaareindfunksies.

Muti This

This post was submitted by Ruan Kleynhans.

Gesonde sjokolade. Hierdie splinternuwe netwerk bemarking geleentheid is besig om soos ‘n veldbrand deur Suid-Afrika te sprei.

Eet jy al gesonde sjokolade? ‘n Wereld eerste produk. Splinternuut in Suid-Afrika. Enorme nasionale en internasionale groei potensiaal.

Vervang jou aanvullings en jou gewone sjokolade met Xocai (sho-sigh) Gesonde Sjokolade en ervaar groot gesondheidsvoordele. Kakao en die Acai Bessie is twee van die rykste bronne van anti-oksidante(vitamiene, minerale etc) in hul rou vorm en vorm die hoofbestanddele in hierdie heerlike donker sjokolade. Verskeie kliniese studies is reeds voltooi oor die gesondheidsvoordele van hierdie twee geskenke uit die natuur.

Nou het ons sjokolade wat vervaardig is sonder die anti-oksidant vernietigende verhittingsprosesse, geen bygevoegde verfynde suikers, lae kalorie telling, diabeet vriendelik, geen diervette, geen preserveermiddels, geen kaffein, geen nagemaakte geur- en kleurmiddels nie.

Gekoppel aan ‘n bemarkingsstrategie wat die gebruiker in staat stel om die produk nie net te gebruik nie, maar ook te bemark en ‘n BAIE goeie inkomste daarmee te verdien.

“Ek doen reeds, doen jy?”

Sluit by ons aan – ons word betaal om gesonde sjokolade te eet en geniet elke oomblik daarvan.

Besoek my webblad – www.healthychocolatebuzz.co.za

Doen ‘n paar Google ondersoeke oor Cacao anti-oxidants of Cacao clinical trials

As jy hou van wat jy sien en dink jy sal kan gesonde sjokolade eet vir ‘n lewe – KONTAK MY – xocaichoc

Muti This

This post was submitted by Suzette.

2 klein besighede te koop teen R29 500 elk. Unieke vintage fotorame en huis nommers wat gloei in die donker. Kontak gerus vir meer inligting, dringende verkoop. Dankie

Muti This

This post was submitted by Gerhard.

Ons is in die proses om n dwelmrehabilitasiesentrum vir al ons Afrikaanssprekende jongmense te open.
Soek dringend na n geskikte plaas of oord wat ons kan huur of dalk self kan koop.As u n hektaar of twee op u plaas kan afstaan stel ons belang – Selfoon 0782740428 of 0832297011

Muti This

This post was submitted by Lourens J Fourie.

Dit werk!

Ek het vir lank gesoek na ‘n geleentheid waar ek ‘n passiewe inkomste kan verdien. Die meeste sisteme werk glad nie, of is doodeenvoudig onbekostigbaar vir die gewone mens. Toe ek op Be Motivated Today afkom, het ek dadelik geweet dis waarna ek gesoek het. Dis ‘n bekostigbare en eenvoudige sisteem wat werk! Ek beveel Be Motivated Today met vrymoedigheid aan vir enigiemand wat ‘n positiewe verandering in sy lewe wil maak.

Sluit vandag GRATIS aan.

http://www.BeMotivatedToday.net/35639

Muti This

This post was submitted by Martha Nel.

PRIVAAT SPEURDERS
ONDERSOEKE, HUWELIKS ONDERSOEKE, DIEFSTAL ONDERSOEKE, BEDROG, DIENSTE, AFLUISTER APPARATE, COVERT CAMERAS, CCTV KAMERA STELSELS & INSTALLASIES, OPSPORINGS VAN MENSE & BATES, DE-BUGGING, OBSERVASIE, WEET TEN ALLE TYE WAAR JOU “PARTNER” HOM / HAAR BEVIND. ONTROUHEIDS TOETSE WORD OM TE BEPAAL OF “PARTNER” ONTROU IS. ALLE ONDERSOEKE STRENG PROFESIONEEL EN VERTROULIK. MOET NIE HUIWER SKAKEL ONS GERUS MET U PROBLEEM ONS SAL U HELP. SKAKEL JOHAN 072 198 2003 OF EMAIL picheaters

Muti This

This post was submitted by JOHAN.

Soek op die web