Archive for December, 2009

Title: BABA EN KINDER-SORG
Text:
Baba & Kinder-sorg Handboek
NUUTS!!!!
ISDN: 9780620251860
Normal: R 192-50 (Kalahari.net)
My prys: R 140-00
“Baba & Kinder-sorg Handboek is vir nou & hier – vir elke Suid-Afrikaanse ouer wat ‘n baba of kind beter wil verstaan en versorg, wat die een of ander tyd vrae vra en sommer ook vir die lekker ‘n gesaghebbende en “gesonde-verstaand” -boek oor kinders will lees” Sarie

Kontak: Sharad 0829008470

Muti This

This post was submitted by SHARAD.

“Edan Computer Training” is gestig met die doel om ons mense op te lei om met rekenaars te kan werk. Ons het besluit om die opleiding te kombineer met herstelwerk, rekenaar parte, drukkers en veel meer. Ons begin sommer vroeg januarie om skryfbehoeftes en dis meer aan te hou.

Gaan gerus na ons web tuiste toe op www.edanct.co.za of stuur vir my ‘n epos by: shane

Ons het gewoonlik baie spesiaale aanbode as jy deel wil wees van die poslys, registreer op die webwerf!

Groetnis

Shane

Muti This

This post was submitted by Shane.

Jack Russels, 7weke, opreg geteel. ingeent en ontwurm, veearts boekies. Pragtige temprament.(Worcester Wes kaap) Kontak Carel 072 362 0809 of Susan 082 962 5920

Muti This

This post was submitted by Susan .

EK het n blou Volla te koop. Goeie toestand en padwaardig. R12 000.00

(het dringend die geld nodig my man met kanker gediagnoseer mediese kostes.)

Muti This

This post was submitted by Annatjie.

Data Vasleggings Klerk
Werk vanaf u eie huis
Bepaal u eie werks ure
Voltyds of Deeltyds
Verdien tussen R 8 000 – R 12 000 per maand
Studente Welkom
Minimale Ondervinding Benodig
Opleiding word verskaf
Vir meer inligting kontak André by:
privateworkfromhome

 

AANDAG: “VLOOI” HIER:

 DIE MAN IS ‘N POEPOL EN VERNEUK MENSE OM MAHALA VIR HOM GELD TE STUUR!! LEES DIE KOMMENTAAR OP DIE POSSTUK EN VOEL VRY OM DIE GELDGIERIGE DONNER TE SPAM.

Muti This

This post was submitted by André van Jaarsveldt.

Registreer verniet op my webwerf vandag en gaan kyk onder die verdien geld tab by “skeptical friends”. Daar sal jy die antwoorde kry. Daar is so baie beloftes van ekstra geld maak op die internet, maar hierdie sisteem werk. Besoek Be Motivated Today vandag by http://www.bemotivatedtoday.com/3757

Muti This

This post was submitted by Evelyn Van der Merwe.

ons doen alle vuurwapen opleiding maak nou gebruik van die amnestie tydperk vrskaf deur die saps om u nuwe vuurwapen lisensie te bekom

Marius 0824186316 3 Boompe straat Parow Oos Taurus Indoor Shooting Range

Muti This

This post was submitted by marius.

Goeie dag,

Ek is tans voltyds werksaam as ‘n litigasie tikster by ‘n prokureursfirma.

Ek is opsoek na tikwerk na ure vir ‘n ekstra inkomste. My werk is uitstekend, verwysings kan verskaf word.

Baie dankie,

Bernadette

Muti This

This post was submitted by bernadette.

Huis op Heilbron. Hoekerf, grootte 1606 vierkante meter. 3 Slaapkamers, 4de slaapkamer op toegeboude stoep. Badkamer, eetkamer, sitkamer. Garage. Ontwikkelaar se droom vir meenthuise of soortgelyke verblyf. Prys: R400,000. Kontak: Rassie Erasmus. 011 693 4056 of 072 146 1053 alle ure.

Muti This

This post was submitted by Rassie Erasmus.

Begin vandag as ‘n Stemtech Verspreider. Werk onafhanklik. Geen druk om doelwitte te bereik jy bepaal hoe hard jy wil/kan werk.

Die produk is ‘n trots. Jy verbeter nie net jou finansiele sake nie maar lewer ‘n positiewe inpak om die lewenskwaliteit van jou kliente.

Besoek die webtuiste. Kliek op Join en Save. Sien die verskillende opsies.

Jy kan ‘n bemarker word met ‘n aanslutingfooi van slegs R150-00.

Muti This

This post was submitted by Ans Coetzee.

Soek op die web