Archive for January, 2010

Almal weet van die wonderlike voordele vir ‘n gesonde lewe is die gebruik van Rooipeper elke dag soos vervat in die Boek ” GOD SE APTEEK ” Ons Rooipeper kom in 90 X 500mg kapsules in ‘n botteltjie en ons versend oor die hele SA. Vra ons vrae asb. asook oor ander
gesondheids probleme.Groete Stefan

Muti This

This post was submitted by Stefan Vergottini.

Hier is ‘n opwindende besigheid te koop jy kan dit enige plek is Suid Afrika doen…. ‘n geleentheid soos min. Prys is R 15 000 ons tree op as “brokers” vir lenings plekke mediese fondse en en en en Kontak my gerus dan stuur ek vir jou meer inligting jy sal nie spyt wees nie!

Muti This

This post was submitted by Monique.

Ek soek enkel woonstel met veilige motor staanplek. In volgende gebiede: Faerie Glen, Requestria, Lynnwood, Cullinan, Rayton. Kan tuin woonstel ook wees. Kontak 072 4616195.

Muti This

This post was submitted by Loura .

Juki 5530N industriele naaimasjien te koop. Reguit stik.  Nuut minder as 50 uur gewerk, een eienaar.  Maak my ‘n offer!! Jhb omgewing.

Kontak Mignon vir detail. Sel: 0832541335.

Muti This

Vergottini’s Gesondheid

Moeg vir jou swam infeksie? Hier is die oplossing. Kos R60 alles ingesluit.

Muti This

This post was submitted by Stefan Vergottini.

Ek soek iemand in Jhb wat:

1. CD’s kan maak van ou kasette

2. CD’s kan maak van ou films. 

3. Skandeer jy dalk negatiewe in en sit dit op CD?

Kontak Mignon 0832541335

mignon”@”vlooi.co.za (verwyder “”)

Muti This

Vir julle ouens wat hou van biltong, ek het net die regte ding vir jou! Maak nou jou eie biltong in 4 dae in die gemak van jou eie huis! Dryspinner kom met 2 van sy eie fans, of kan met jou gewone huis waaier werk. Besoek ons webwerf by www.dryspinner.co.za vir meer inligting! Dis gerieflik en baie goedkoop en elke biltongliefhebber se droom! Ons het ook groter modelle vir slaghuise, asook verwysings!

Muti This

This post was submitted by Amanda Schoeman.

Colt 2002 puik toestand te koop vir R60 000. Skakel Weitz 0829683075 of Jakkie 0823880527

Muti This

This post was submitted by Potato Seed Production.

Begin geld maak vandag.

Moenie verder tyd mors nie.Begin nou met‘n beproefde sisteem wat vir ander werk.Hoë komissie met geen verkope.Alles is outomaties klaar vir jou gedoen. Kry al die nodige inligting by die volgende webwerf. http://www.bemotivatedtoday.com/44975

Muti This

This post was submitted by Gams.

Liefdevolle huis is op soek na `n Maltesie om aan te neem. Verkieslik `n wyfie. Ek bly in Brackenfell in die Weskaap. Kontak my asb.

Muti This

This post was submitted by Debbie .

Soek op die web