Archive for February, 2010

Aandag alle opkomende sangers en musiekante. Ons neem jou CD op teen ‘n bekostigbare pakket.
Opname van CD
Ontwerp van CD en CD omslag
Honder kopië van CD
Gelisensieërd by NORM en SARRAL

Muti This

This post was submitted by Charles Thomas.

Ek is op soek ne enige tikwerk om te doen vanaf my huis. Ek kan dikteer werk doen van audio files

Muti This

This post was submitted by Wilma.

Ons2Produksies is `n multimedia-ontwikkelingsmaatskappy wat geleë is in Potchefstroom.

Ons fokus areas is:

Webbladontwerp
IT-oplossings
Grafiese-ontwerp
Animasie
Korporatiewe Identiteite.

Besoek gerus ons webblad by http://www.ons-2.co.za vir meer inligting.

Muti This

This post was submitted by Ons2Produksies.

3 slaap kamer huis te huur vir volle tydperk van KKNK 1-8April. DSTV, ten volle gemubileer, een badkamer met stort en bad.
Braai geriewe. Stil area so 2km van sentraal oudts.
R1000.00per dag

Muti This

This post was submitted by Danielia Fourie.

Rustige Wegbreek Plek Vir die hele gesin. Die Eerste NG Kerk is in 1932 daar op ons plaas gebou en is eers in 1962 na die dorp toe. Ons het die kerk gerestoureer en verwelkom tans alle kerke wat dit wil gebruik. Daar word troues gehou en ons het ook n saal vir +-120 gaste.
Ons Oord is 33 Km net buitekant Vaalwater.

Visvang
Putt-putt
9 Putjie Mashie Golfbaan (Bosveld)
Swembaddens
Selfsorg Woonstelle
Selfsorg Tente met Storte en klein Kombuis.
Rondawels

Muti This

This post was submitted by Naomi.

Amper nuwe koelkamer 10m x 8m vir belaglike prys. Was gebruik vie ‘n wortel boer. vir meer inligting skakel Tom Dreyer by 082 821 4223 of Timon Dreyer by 079 491 1978

Muti This

This post was submitted by Tom Dreyer.

Identifikasie van plantsiektes en advies oor die behandeling daarvan om te verseker u plante is gesond.

Muti This

This post was submitted by Rensche Mostert.

ALTERNATIEF vir berading!
Kunsterapie behels die gebruik van verskillende kuns medias bv;skilder,waardeur die klient homself kan uitdruk in ‘n kunsmedium soos waterverf op ‘n canvas wat ‘n produk vorm.
Wanneer die klient homself uitdruk(deur die gebruik van die waterverf op die canvas) werk hy deur kwessies en vrae wat hom by terapie gekry het.
Kunswerk is die mees effektiefste manier om gevoelens,vrese en fantasiee uit te druk.Daarna kan jy met gesprekvoering dit deurwerk.
Kunsterapie vra jou om jou innerlike ondervindings,persepsies,gevoelens deeglik te ondersoek.
Fokus word gele, op die beelde en vorme wat van binne die persoon kom, te ontwikkel en uit te druk eerder as wat hy of sy in die buitewereld sien.
Vorme van Kuns medias wat gebruik word is alle normale aktiwiteite -(verf,teken,klei)Handwerk aktiwiteite – mosaiek,krale,scrap,houtcraft,scrapmetaal).
Spesiale klas vir mixmediums waar ons create your own design.
Ek werk met kinders,tieners en dames.
Besoek my webwerf www.therapythroughart.co.za

Muti This

This post was submitted by Sarie Nell.

2de Handse Winbukse en onderdele te koop vir kontant. Kontak R. Morey 051-4478621

Muti This

This post was submitted by Raymond Morey.

Goeie geleentheid om ‘n passiewe inkomste te verdien. “Be Motivated Today” kan jou help om ‘n tweede inkomste te verdien. Geen verkope,voorrade, eers goed te betaal voor u kan begin nie(9 day trial is gratis)geen risiko’s of vergaderings nie. Nooi mense na jou webwerf en verdien geld. Hiermee word u uit genooi om my webwerf te besoek by www.bemotivatedtoday.com/3757 of vir verdere navrae e-mail my by tjaartvdm

Muti This

This post was submitted by Evelyn van der Merwe.

Soek op die web