Archive for March, 2010
Dit gaan al hoe slegter met die ekonomie. Moet nie langer tyd mors nie. Begin vandag reeds met ‘n beproefde program wat reeds vir ander werk en sal ook vir jou werk. Goeie kommissie. Geen verkope of aanstellings. Alles word automaties vir jou gedoen. Kry al die informasie oor hoe om jou eie rykdom te verseker.
Besoek http://www.bemotivatedtoday.com/50092
This post was submitted by Reinette Visagie.
Die reis baba eetstoel word gemaak van materiaal en kan gestel word om verskeie stoele en babas te pas van verskillende groottes en vorms. Kit kom in ‘n sakkie en kan klein opvou, is gemaklik en veilig. Dit kan gewas word en neem dit saam met jou as jy weggaan vir die naweek of met vakansie.
This post was submitted by Marene.
Ek is dringend op soek na’n Asst Kamp Bestuurder
Die posisie sal insluit:
Die toesig oor die verloop van die lodge , voorraad te neem, doen bestel op’ n weeklikse basis, om te verseker dat 5 * standaarde gehou word, en dat 5 * diens aangebied word aan die gaste te alle tye. Oog hou op die handhawing en verslaggewing van al die probleme aan die Maintenance Manager. Dit is net ‘n rowwe uiteensetting van sy verantwoordelikhede, maar nie beperk tot dit.
Die suksesvolle kandidaat sal wees, of het:
2 Jaar ondervinding in ‘n 4 / 5 * lodge he. Moet self gemotiveerd is . Moet ‘n span speler. Moet in staat wees om sonder toesig werk. Sal oor ‘n geldige bestuurders lisensie. Ek is op soek na ‘n manlike kandidaat asseblief.
Salaris – R5000 – R5500 p / m voltyds en inbly
This post was submitted by Lycette.
Ek is opsoek na n handige mans persoon wat my kan help om my huis te herstel na die verwoesting van n warrelwind.Inruil daarvoor kan ek hom veblyf en etes bied.Asseblief geen drinkers of kansvatters ons is ordentlike mense.SMS my na 0727462821 en ek sal jou kontak
This post was submitted by Pixell .
Moeg om die rekeningkundige sy van jou besigheid nie te verstaan nie? Kontak ons vir opleiding vir enige Pastel/Payroll kursusse. Ons verkoop ook Pastel Pakette en bied Rekiningkundige en Payroll dienste aan. Skakel T.C Training & Consulting (Isabel) by 082 553 9228 of isabel.tctraining
This post was submitted by Isabel.
Ruim goed toegeruste selfsorg vakansie huis met privaat swembad in Uvongo naby strand Margate en winkels. 5 Slaapkamers, 2 1/2 badkamers, sitkamer, aparte eetkamer, Chubb sekuriteit, dubbel toesluit motorhuis en afdak, groot onderdak stoep, 5 airconditioners, industriele wasmasjien en droer. Opsioneel – DSTV en skoonmaak diens. Barend 084 454 3646 skoonhuis
This post was submitted by Barend.
Word vervaardig in Bloemfontein. Bestellings regoor Suid Afrika
Sal enige geldige kwotasie klop.
Goedkoopste in die bedryf gewaarborg. Gehaalte uitstekend. Opgradering van huise, lodges, gastehuise. Ontwerp u eie ontwerp.
This post was submitted by Louise.
STUUR UIT VIR SOVEEL MENSE JULLE KAN DIT KAN DALK JULLE EIENDOMME OF MOTORS OF MOORDE KEER.
Ek het vanoggend op IFM geluister na die praatjie van die polisie en die volgende is bespreek. Miskien kan die inligting vir jou waardevol wees
‘n Groen golf in VDBP met 5 insittendes met ‘n stukkende agterlig, wees op die uitkyk en laat polisie dadelik weet.
Tienie van die plotte en plase sê: Dit is net van toepassing op plotte en plase nie dit is ook in die dorpsgebied
- As daar ’n “Z” op stopteken of op pad geverf is, is daar ’n paar huise in die straat wat geroof word
- As daar ’n klomp klein klippies opmekaar gestapel word – daar is honde
- As daar twee groot klippe langs mekaar is – 2 ou mense
- Daar word ook klippe langsmekaar in ’n ry gesit om aan te dui hoeveel mense in die huis bly.
“Swatsika” teken op pad geverf of op stoptekens – ook ’n paar huise in straat. - - Die rigting waarin die “swatsika” wys is die huis wat geroof word.
Kleure:
Rooi – coke blikke, rooi lap ens – dui daarop dat weerstand verwag – gewoonlik persone met vuurwapens. Mense wat in die nag skiet, weet jy het ’n wapen. Gewoonlik 2 coke blikkies
- coke blik oopkant na huis – gemerk –iemand tuis
- coke blik regop staan – niemand in huis
Wit – maklike teiken, sorghum boksie, wit plastieksak
- sorghum boksie na huis toe wys – gemerk
- wit plastieksak in heining of draad – gemerk maklike teiken
Groen – rigting aanduiders
- Die rigting waarheer die groen bottel ens wys, wys die rigting aan waarheen hulle moet beweeg.
Blou – iemand in die huis is bereid om saam te werk bv ’n clicks sakkie – blou en wit – maklike teiken en iemand wat saam werk
Swart – veediefstal
As hond skielik dood is of braak en daar is swart kolletjies in die braaksel, of wit poeier naby hond is of in braaksel – kontak die polisie dadelik en hulle sal die braaksel en hond verwyder – moet nie daaraan vat nie dit is baie gevaarlik
As honde blaf in die nag luister na die tipe blaf
Kiewiete op die plotte maak ’n spesifieke geluid as hulle ’n uil sien en ’n ander geluid as hulle ’n mens sien
Simba chips pakkies – gewoonlik ’n pakkie wat netjies gevou is, of ’n duidelik gesiggie gesien kan word.
- Chips pakkies as gesiggie na jou huis wys – baas by die huis
- Chips pakkies as gesiggie weg van jou huis af wees – baas nie by die huis.
Skoene of skoensole by die hek – gewoonlik aanduiding dat daar niemand bly. As ingebreek word die roete aangedui deur skoene of skoensole – roete om te hardloop.
Bel jou huis of selfoon om te hoor of jy by die huis is.
Skakel krag af by boks – as jy uitgaan om te gaan kyk is die huis oop en die jy en die mense binne ook ’n sagte teiken.
Vreemde voorwerpe – as jy by die huis kom en daar staan skielik ’n asblik, kartonboks, baksteen of buurman se boomtak – ry verby, want as jy uitklim op dit te verwyder is jy sagte teiken. Skakel die polisie.
’n Baksteen is gewoonlik om ‘n kar te steel
2 of 3 bakstene wys op huis rowe – gewoonlike nuwe bakstene
Wat maak jy
Vat die tekens onmiddelik weg en goo sulke goed in die asblik.
Daar was al gevalle waar 3 keer die tekens weggevat is – dan is die outjie in die moeilik heid wat dit moes plant
Probeer ook om die geverfde tekens te verwyder deur oor dit te verf
Barend Smit – het hom die tekens gewys en almal in die omgewing is geroep om daarna te kyk. Toe hy later in die karpad afry toe is daar ’n tak in die pad- die merker het in die bbom gesit toe almal daar was. Niemand het opgekyk
Mense in komplekse en woonstelle is nie so veilig nie – ’n persoon maak of hy vir iemand in die komples te kom kuier en teken die boek in en daar is iemand in die kattebak 0 laai die persoon af en na die tyd word die persoon weer opgelaai en ry uit.
Hou sypaadjies netjies en gras kort. Ook op die plotte en plase sodat niks daarin gegooi kan word wat jou as ’n teiken kan identifiseer nie.
Wees paraat en kyk om jou na enige tekens
