Archive for April, 2010
NEWS 24 = “Only cowards attack women and one-year-old babies. That is why we will turn over everything that has to be turned over to find these cowards,” said Opperman.
Dit is nie COWARDS nie dit is barbaars. Hoe gouer jy jou kinders leer dat dit die verskil is tussen ons en julle hoe beter is dit vir jouself en jou kind. Weet waar jy vandaan kom, weet waarheen jy oppad en weet waar jy wegbly.
Wanneer gaan ons opstaan en dit nie meer duld nie. Kan ons dalk bymekaar kom en bietjie boeretroos en mekaar bystaan? Nee, ons het nie die guts om in ons karre te klim en op te ruk nie. Pienk T-hempies is al wat ons kan doen … gee idees dat ons iets kan doen.
8 Stoel Merantie Patio stel @ R6 000
Boekenhout Kopstuk met bedkassies @ R6 000 insluitende die hangkas per stel (2 stelle beskikbaar)
Boekenhout hangkas,dit loop saam met die boekenhout kopstel
Huilboom Kopstuk met bedkassies @ R4 000 vir dubbel per stel (daar is 2 stelle) , R2 000 vir enkel Kopstuk met bedkassie per stel ( daar is 4 stelle)
Kontak
Marika Venter
083 384 5077
This post was submitted by Marika Venter.
s.g.diagramme, sonerings inligting, sonerings sertifikate, gebruiksregte, waardaasiesertifikate, fotos van eiendomme, opmeet van eindomme, munisipale waardes, profesionele waardaasies, verslag oor eiendomme vir bemarking, titelaktes.
This post was submitted by Lourens Rudman.
Maak megabucks deur info op n kommissibasis van 60% te versprei. geen aansluitingsfooie betaalbaar nie! nie mlm, datawerk, ens. nie. heeltemal nuut. vir gratis info sms naam en adres na 0738898970
This post was submitted by John Petersen.
Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy/sy kan min of glad nie lees nie?
Ek het ‘n kleuter kitaar kursus saamgestel spesiaal vir die outjies!
Daar is ook ‘n beginners kursus wat geskik is vir groter kinders en volwassenes.
Kontak my gerus indien u meer wil weet!
Ebeth Marais
Tel. 0844089206
This post was submitted by EBETH MARAIS.
