Archive for May, 2010
Hierdie is die oomblik waarvoor jy al lank wag. Ons, 1 vroulike fotograaf en ‘n vroulike assistent is tot jou beskikking om hierdie dag se gebeure verewig vas te lê.
This post was submitted by Elske Kritzinger.
Actionball klasse begin in Stilbaai, Riversdal en Heidelberg op 1 Augustus 2010. Actionball is ‘n fisiese ontwikkelingsprogram vir kinders 2-9 jaar, klassies is ‘n halfuur eenkeer per week. Oefeninge en aktiwiteite word deur middel van speletjies aangebied waar kinders nuwe uitdagings bemeester sonder dat hulle weet hulle leer en oefen! Kontak my vir verdere inligting. Geen registrasie fooie of toerusting benodig; klassies word aangebied in skooltyd by kinders se skooltjies, of alternatiewe reelings kan getref word vir kinders met spesiale behoeftes of tuisbly-maatjies. Mammas welkom om te koekeloer! Grotendeels is dit vet pret!
This post was submitted by Yzelle Swart.
As u kleuter 3 tot 6 jaar oud is, kan hy of sy lekker saam met ons kom speel en speel-speel leer.
U kleuter ontvang ontbyt, ‘n versnappering en middagete.
Maandae tot Vrydae 7:30 tot 12:00.
Skakel vir Eldorette op 0824108436 om u kind se plek te verseker.
Ons is in Eldoraigne, Centurion.
This post was submitted by Eldorette.
Kom geniet tradionele Suid Afrikaanse disse by Munchies in Linden hoek van 4de laan en 5de straat. Alles vanaf Pizza’s, pastas, burgers, ens. Vir R600 kan jy ‘n bord kos koop vir die hele maand elke dag. BAIE goedkoper as om self te maak. Ons het ook die beste burgers in Johannesburg. Al ons porsies is BAIE groot teen ‘n fantasties prys. Kom kuier by ons klein eiland in die hartjie van Johannesburg!
This post was submitted by Christine Maree.
Sukkel jou kind Met….
Skoolwerk
lees
wiskunde
kommunikasie
Aandagafleibaarheid
Hipperaktiwiteit
Emosionele probleme
Swak selfbeeld
Ons kan jou help.
Skakel
wileen wichmann-venter
082 927 9830
This post was submitted by wileen wichmann-venter.
Hi
Nuance Photography and Design is Alles wat jy nodig het om jou Droom troue te beplan!
Asook enige ander Spesiale Gebeurtenis of Geleentheid wat jy vir ewig wil onthou!
Ek doen Trou Fotografie en ontwerp trou uitnodigings,en al die ander kaartjies en spyskaarte wat jy sal benodig op jou Spesiale dag!
Trou – Gebeurtenis – Spesiale Gellentheid – Joernalistiek – Produk – Porfolio – Swanger – Kinders – Verloowings – Interieur – Eksterieur
Event – Portfolio – Maternity – Boudoir – Journalism
Product Photography – Couple-Engagement Shoots
Interior – Exterior – Architecture Photography!
Basies enige fotografie wat jy sal benodig om Onvergeetlike oomblike vas te vang vir ewig!
Kontak my vir enige verdere informasie
Sel: 072 372 0388
Email: nuance-photography
Of gaan kyk gerus na my Facebook Bladsy van my Besigheid by:
http://www.facebook.com/pages/Randburg-South-Africa/Nuance-Photography-and-Design/373420294355?ref=ts
This post was submitted by Carien Marx.
hi, met ‘n virus op my pc het ek al my resepte verloor 15jaar se resepte is weg, die backup cd is ook verlore..
As jul kan sal julle asb vir my enige resepte stuur, van a tot z. Gebak, gestoom, gerooster, koeke, terte, koeldranke ens… enige resep is welkom!!
Baie dankie
resepte101
This post was submitted by Resepte.
