Archive for June, 2010
Begin n internet besigheid en geniet jou lewe!
Die besigheids wereld verander baie vinnig in ons moderne tyd en die internet is nou die besigheids hoofweg. Suksesvolle besigheidsmense gebruik almal die internet. Jy kan ook n suksesvolle internet besigheidseienaar wees. Jou besigheid verdien geld terwyl jy vakansie hou of slaap of kuier. Die internet wereld slaap nooit nie en sluit nooit nie. Dit is groot besigheid en jy verdien n baie goeie inkomste. Jy kry ook van die beste besigheids boeke in die wereld gratis. Hierdie besigheid is alreeds as baie suksesvol bewys. Jou sukses is in jou hande!
This post was submitted by Charles.
Is jy ‘n op soek na ‘n pos op ‘n plaas, finansieĆ«l vry, afgetree, getroud sonder afhanklikes om uit te help as hoofsaaklik toesighouer oor plaas arbeiders met die verbouing van mangos, litchis, koejawels en makadamianeute? met christelike beginsels en sober gewoontes? ‘n liefde vir die natuur en plaaslewe? ons bied vergoeding as ‘n pakket van die volgende: gratis behuising, versorging, salaris, ens.
This post was submitted by Iza Otto.
Saad van meer as 30 verskillende aalwyne met fotos en beskrywings. Kweek maklik aalwyne vir die water- en werkspaar tuin, jel vir gesondheid en ‘n mooi vel of om voĆ«ltjies te lok.
This post was submitted by eurica.
Erdwurmbemesting is die antwoord op chemiese kunsmis en baie meer doeltrefend. Ek verskaf erdwurmkunsmis teen R2500 per ton. Boere gebruik dit in die plek van chemiese kunsmis. Kontak my gerus.
This post was submitted by Koos du Pisanie.
Selfsorg akkomodasie langs Roodeplaat Reservaat – Pretoria. Slaap 2-3, ruim, snoekkertafel, Dek om op te sit en na diere te kyk. Christel
072 414 9153
This post was submitted by Christel.
Ek is opsoek na tikwerk, ek tik vanaf die huis en kan die werk oplaai en weer aflaai, of dit kan met epos gestuur word.
Kontak my gerus: 0833614437
Mary-ann
This post was submitted by Mary-ann.
Vir die effektiewe en natuurlike behandeling van rug, nek en hoofpyn asook rumatiek en baba koliek besoek ons in Pretoria te 330 Booysen straat, Les Marais. Afsprake: 012-335 7350
This post was submitted by Dr Lynelle van Tonder.
