Archive for July, 2010

Gratis instalasie van JSE en Wereldmarkte programme. Slegs diensgeld van R575-00 per maand of R95-00 per maand (met winsdeling)Ons wys jou hoe. Kry gereeld SMS boodskappe om te (KOOP of VERKOOP) van die Regte Markte. Toets die produk eers en dan mag jy regte geld gebruik vir verhandeling.
Volledige opleiding.
Skakel 0846 007 007 vir meer besonderhede.

Muti This

This post was submitted by Herman du Plessis.

Gratis instalasie van JSE en Wereldmarkte programme. Slegs diensgeld van R575-00 per maand of R95-00 per maand (met winsdeling)Ons wys jou hoe. Kry gereeld SMS boodskappe om te (KOOP of VERKOOP) van die Regte Markte. Toets die produk eers en dan mag jy regte geld gebruik vir verhandeling.
Volledige opleiding.
Skakel 0846 007 007 vir meer besonderhede.

Muti This

This post was submitted by Herman du Plessis.

Ons het ‘n huis in die Ottery omgewing te huur aan ‘n betroubare paartjie of enkellopende, geskik vir kinders, groot tuin en baie veilig, naby winkels en skole. Die huur is R5000.00 per maand en sluit water en elektrisiteit in. Diere is welkom. Bel gerus vir verdere navrae.

Cell 073 7745 740

Muti This

This post was submitted by Melanie.

4,5 ha Kleinhoewe te koop in Heidelberg Kaap
Klein kothuisie met oregon houtbalke. Ideaal vir aftree persone. Damme en water – kan selfs wingerd aanplant en eie vee aanhou. Teen rand van dorp gelee – pragtige uitsig oor Langeberge en oor die N2. ‘n Wegbreek plekkie vir die stadsmens – 20 minute se ry vanaf strandoord Witsand. Gelee tussen Swellendam en Riversdal.Plekkie is ideaal vir ‘n boer wat nog aktief is en vir die seuns moes oorgee.

Muti This

This post was submitted by Rooies Wessels.

Oulike swart merrie. Ongeveer 14.3hh, 7 jaar oud. Het al “Storkies 1 & 2″, ope driegang klasse en Western klasse gedoen. Ideaal vir enige kind. R7500-00

Muti This

This post was submitted by Ruelda.

Potjie fountain, sal jou help om jou potjie kos gouer en smaakliker gaar te maak sonder om dit te brand. Vir enige navrae kontak 0721874537 of epos my gerus by elzaan.maree

Muti This

This post was submitted by elzaan.

Maak geld met jou selfoon.

Muti This

This post was submitted by Gerhard.

Hi daar

Ek is op soek na transkripsie tikwerk. Kontak my asb as u enige transkripsies het wat gedoen moet word

Muti This

This post was submitted by Wilma.

Ek is ‘n deeltydse fotograaf met ‘n voltydse passie vir fotografie, gebruik slegs professionele toerusting en beskik oor die nodige ondervinding om vir u die kwaliteit foto’s te verskaf waarna u soek. Besoek gerus my webwerf vir voorbeelde van my werk.

Muti This

This post was submitted by Dawid Theron.

Fotografie – Grafiese ontwerp

Muti This

This post was submitted by Dynamic Artz.

Soek op die web