Vetkoek resep
Ek is op soek na n vetkoek resep van ouds. Daardie wat so lekker groot en plat is en nie die wat rond en te vullend is nie.
Enige iemand wat my kan help?
This post was submitted by Ilse Kotze.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
Vlooi … vertel ons in AFRIKAANS