Rustige Wegbreek Plek Vir die hele gesin. Die Eerste NG Kerk is in 1932 daar op ons plaas gebou en is eers in 1962 na die dorp toe. Ons het die kerk gerestoureer en verwelkom tans alle kerke wat dit wil gebruik. Daar word troues gehou en ons het ook n saal vir +-120 gaste.
Ons Oord is 33 Km net buitekant Vaalwater.

Visvang
Putt-putt
9 Putjie Mashie Golfbaan (Bosveld)
Swembaddens
Selfsorg Woonstelle
Selfsorg Tente met Storte en klein Kombuis.
Rondawels

Muti This

This post was submitted by Naomi.

Leave a Reply

Soek op die web