Wees paraat – Tekens wat kan help

 STUUR UIT VIR SOVEEL MENSE JULLE KAN DIT KAN DALK JULLE EIENDOMME OF MOTORS OF MOORDE KEER.

 Ek het vanoggend op IFM geluister na die praatjie van die polisie en die volgende is bespreek.  Miskien kan die inligting vir jou waardevol wees

n Groen golf in VDBP met 5 insittendes met ‘n stukkende agterlig, wees op die uitkyk en laat polisie dadelik weet.

Tienie van die plotte en plase sê: Dit is net van toepassing op plotte en plase nie dit is ook in die dorpsgebied

 -  As daar ’n    “Z”     op stopteken of op pad geverf is, is daar ’n paar huise in die straat wat geroof word

-  As daar ’n klomp klein klippies opmekaar gestapel word – daar is honde

-  As daar twee groot klippe langs mekaar is – 2 ou mense

-  Daar word ook klippe langsmekaar in ’n ry gesit om aan te dui hoeveel mense in die huis bly.

Swatsika” teken op pad geverf of op stoptekens – ook ’n paar huise in straat.  -  -  Die rigting waarin die “swatsika” wys is die huis wat geroof word.

Kleure:

Rooi – coke blikke, rooi lap ens – dui daarop dat weerstand verwag – gewoonlik persone met vuurwapens.  Mense wat in die nag skiet, weet jy het ’n wapen.  Gewoonlik 2 coke blikkies

-  coke blik oopkant na huis – gemerk –iemand tuis

-  coke blik regop staan – niemand in huis

Witmaklike teiken, sorghum boksie, wit plastieksak

sorghum boksie na huis toe wys – gemerk

- wit plastieksak in heining of draad – gemerk maklike teiken

Groen – rigting aanduiders

-  Die rigting waarheer die groen bottel ens wys, wys die rigting aan waarheen hulle moet beweeg.

Blou – iemand in die huis is bereid om saam te werk bv ’n clicks sakkie – blou en wit – maklike teiken en iemand wat saam werk

Swart – veediefstal

As hond skielik dood is of braak en daar is swart kolletjies in die braaksel, of wit poeier naby hond is of in braaksel – kontak die polisie dadelik en hulle sal die braaksel en hond verwyder – moet nie daaraan vat nie dit is baie gevaarlik

As honde blaf in die nag luister na die tipe blaf

Kiewiete op die plotte maak ’n spesifieke geluid as hulle ’n uil sien en ’n ander geluid as hulle ’n mens sien

Simba chips pakkies – gewoonlik ’n pakkie wat netjies gevou is, of ’n duidelik gesiggie gesien kan word.

Chips pakkies as gesiggie na jou huis wys – baas by die huis

-  Chips pakkies as gesiggie weg van jou huis af wees – baas nie by die huis.

Skoene of skoensole by die hek – gewoonlik aanduiding dat daar niemand bly.  As ingebreek word die roete aangedui deur skoene of skoensole – roete om te hardloop.

Bel jou huis of selfoon om te hoor of jy by die huis is.

Skakel krag af by boks – as jy uitgaan om te gaan kyk is die huis oop en die jy  en die mense binne ook ’n sagte teiken.

Vreemde voorwerpe – as jy by die huis kom en daar staan skielik ’n asblik, kartonboks, baksteen of buurman se boomtak – ry verby, want as jy uitklim op dit te verwyder is jy sagte teiken.  Skakel die polisie.

’n Baksteen is gewoonlik om ‘n kar te steel

2 of 3 bakstene wys op huis rowe – gewoonlike nuwe bakstene

Wat maak jy

Vat die tekens onmiddelik weg en goo sulke goed in die asblik.

Daar was al gevalle waar 3 keer die tekens weggevat is – dan is die outjie in die moeilik heid wat dit moes plant

Probeer ook om die geverfde tekens te verwyder deur oor dit te verf

Barend Smit – het hom die tekens gewys en almal in die omgewing is geroep om daarna te kyk.  Toe hy later in die karpad afry toe is daar ’n tak in die pad- die merker het in die bbom gesit toe almal daar was. Niemand het opgekyk

Mense in komplekse en woonstelle is nie so veilig nie – ’n persoon maak of hy vir iemand in die komples te kom kuier en teken die boek in en daar is iemand in die kattebak 0 laai die persoon af en na die tyd word die persoon weer opgelaai en ry uit.

Hou sypaadjies netjies en gras kort.  Ook op die plotte en plase sodat niks daarin gegooi kan word wat jou as ’n teiken kan identifiseer nie.

Wees paraat en kyk om jou na enige tekens

Muti This

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>