Ek is tans besig met die finalisering van my boek oor die Botes familie in Suid-Afrika en beplan om die boek later in die jaar vry te stel. Indien u belangstel om die boek te bekom laat weet my via e-pos te stuur aan best-opportunity of my webblad te besoek by http://botes-stamboom.weebly.com. Daar is ‘n skakel bestel my boek waar u my kan laat weet. Indien u u Botes familie info ook in die boek opgeneem wil he stuur ssm jou info aan my (daar is vorms op my webblad) sodat ek dit betyds kan verwerk voor die boek gepubliseer word.
This post was submitted by Willie.
