Hallo jul!
Begeer jy om deel te wees van die Vallei van Wyn en Rose? Om naby alles te wees en tog ook die heerlikheid van die platteland te ervaar? Ek is agent vir Aida Eiendomme op die mooie Robertson en verkoop huise, besighede, plase, erwe, kleinhoewes, woonstelle, wonings in veiligheidskomplekse op McGregor, Ashton, Bonnievale, Montagu.
Johanna
073 185 2915
This post was submitted by Johanna.

Is jy dalk Johanna van Wyk van Loeriesfontein gewees?