1/2 pond botter
8 el suiker
8 el vlapoeier
4 tl bakpoeier
4 k meelblom
2 eiers
1 tl vanilla
Room die botter en suiker.
Voeg geklitste eier, vla en gesifte meel en bakpoeier by.
Bak in oond van 190°C (400F)
This post was submitted by vlooi.
|
||||||
Vlakoekies1/2 pond botter Room die botter en suiker. This post was submitted by vlooi. |
||||||
|
Copyright © 2010 vlooi.co.za - All Rights Reserved |
||||||