As jy nou enige probleme ondervind in die advertensie plaas afdeling, of ten opsigte van die resepte en jy voel jy wil nie die blog opsie gebruik nie, kontak my maar gerus op die blad:
Vlooi se e-pos: vlooi
Ek weet jy wil meer inligting uit my kry, maar dit is al wat ek het. Byt dit en kou daaraan.
