bierboks koek

Bierboks koek vir die kleuterskool

August 20, 2008 vlooi Bak en brou

Penny van Sunbeams het vir my die resep aangestuur … Dankie Penny!! 500 ml water 150ml olie 200ml kakao 10ml vanilla essence Bring tot kookpunt en laat prit 8 eiers 750ml suiker Klop tot lig en donsig 875ml meel 17.5ml bakpoeier Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by. [...]

More

2 bierboks koekcake in a beerboxrecipesResepte

Powered by WordPress and HQ Premium Themes.