loodgieter
ALGEMENE BOU HERSTELWERK
Bouwerk en instandhouding grasdakke en lapas plaagbeheer loodgieterwerk This post was submitted by MID Doors cc.
Konstruksie en Herstelwerk
Ons doen enige instandhouding en herstel werk aan alle eiendomme This post was submitted by Rudy.
R&J Instandhouding span – ‘n Vlooi Resensie
Die kombuis moet skuif, die venster groter, die kaster meer en die verwerk dop af!! Ons ken almal die storie. Waar begin jy, wie bel jy? Wel, ek kan jou verseker as jy vir Rochelle bel sal haar pa jou kom help, soos hy vele van my vriendinne al gehelp het. Wat meer is, jy [...]
Vlooi … vertel ons in AFRIKAANS